Jump to content

Recommended Posts

Posted

Payment made. Now the big training starts again for the 10th edition of this Magical MTB Event. Will be riding in the mixed cat and my partner and I will be looking at having a great race.

Posted

nice , ek dink almal wat dit nog nie gedoen het nie wil nog eendag, sterkte met die training en geniet dit

Die pioneer , hopenlik die jaar sal my eerste treetjie in daai rigting wees

Ja, met die Pioneer is jy halfpad daar - R20000 uit R40000.

ek gaan solo so dit sal effens goedkoper wees,

Ek gaan ook solo.Kom ons solo as a team ?.Die solo team?Maak dit sin? .Skis! my glas is alweer leeg .Polisiekoffie is nie n goeie recovery drink na n 90 min spinning klas nie.Hik1

As jy more oggend gaan ry - sterkte! 'n braf babbelas is k@k!

Op vakansie ver weg van my fiets.Darem n gym hier .Moet fiksheid hou vir pioneer.Roete lyk mooi! Juis hier in mosselbaai .Epic span ding werk nie vir my en raak n politieke speelbal

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout