Jump to content

Kremetart 2008


Cheetah

Recommended Posts

  • Replies 47
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

 

20080120_235402_K_Mountain_View.JPG

 

It's  time to start training already.

 

The only change this year is to the middle distance, which is now back to  70km,  as it was before 2005, but now on a circular route starting and finishing in Louis Trichardt.  
Link to comment
Share on other sites

The Kremetart 100km was changed for the 70km circle route. This make it easier for cyclists to take part in as doing Otto's Hoogte twice was a killer for some, now you will only get Otto's near the end of the race.

Link to comment
Share on other sites

Laat weet vir Kruiwa ek kom dalkies net my eie "quality assessment" maak hierdie jaar. Hy beter op sy tone wees en bontstaan!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Big H, die Kremetart is nie net 'n poging van een ou om dit 'n sukses te maak nie, maar 'n toegewyde span met die steun van die hele dorp. Kom gerus en geniet die gasvryheid van die gemeenskap.

Link to comment
Share on other sites

 

 

I'm betting 22 pages this year...
Nope, I think that the lesson was learned last year - 12 max! LOL

 

p.s. I just realised that it only happens in July or something so maybe your 22 pages is right after all. I take back my chips.

Windbreaker2008-01-23 12:00:48

Link to comment
Share on other sites

Big H' date=' die Kremetart is nie net 'n poging van een ou om dit 'n sukses te maak nie, maar 'n toegewyde span met die steun van die hele dorp. Kom gerus en geniet die gasvryheid van die gemeenskap.[/quote']

 

Vlieg jy self daai Kfir of is jy Nomad met 'n anner naam. Ek ken julle dorp en was al baie daar. Eerste keer in 1966. Ek het selfs in die goeie ou tyd een koue oggend in die karavaanpark wakker geword en oor daai steil berg gery.

 

Ek het selfs al samesprekings met SANRAL gehad om te sorg dat hulle julle uitlos op hulle tolpad. Jy het dit seker nie geweet nie ne??????
Big H2008-01-23 23:37:47
Link to comment
Share on other sites

Oppas..... jy weet wat laas gebeur het toe jy die vir Trompie en die Boksom Bende aangevat het. .......... oops een van hulle gaan nou weer se ek het groot boude, 'n pens of iets anders persoonlik!!!!!!!Big H2008-01-23 23:45:24

Link to comment
Share on other sites

 

Oppas..... jy weet wat laas gebeur het toe jy die vir Trompie en die Boksom Bende aangevat het. .......... oops een van hulle gaan nou weer se ek het groot boude' date=' 'n pens of iets anders persoonlik!!!!!!![/quote']

 

Ek s? maar net oom H!LOLWink

 

Link to comment
Share on other sites

ek dink almak moet die topic gaan lees wat cois gister gepost het oor hijacking threads en om klomp bol te gaan post.

oom big h..die kremetart is great race..hou op om dit te kritiseer want dis elke jaar dieselfde storie oor en oor.

kan nie wag vir die jaar se race..dit gaan great wees!

 
Link to comment
Share on other sites

Hallo Amoryntjie gaan dit goed. Lyk my jy is nog steeds NET kwaai!!!!!! En waar skattebol KRITISEER ek????? of beskou jy my postings alleen as kritiek!!!!!!Big H2008-01-24 00:07:28

Link to comment
Share on other sites

Big H' date=' die Kremetart is nie net 'n poging van een ou om dit 'n sukses te maak nie, maar 'n toegewyde span met die steun van die hele dorp. Kom gerus en geniet die gasvryheid van die gemeenskap.[/quote']

 

Vlieg jy self daai Kfir of is jy Nomad met 'n anner naam. Ek ken julle dorp en was al baie daar. Eerste keer in 1966. Ek het selfs in die goeie ou tyd een koue oggend in die karavaanpark wakker geword en oor daai steil berg gery.

 

Ek het selfs al samesprekings met SANRAL gehad om te sorg dat hulle julle uitlos op hulle tolpad. Jy het dit seker nie geweet nie ne??????

 

Cheetah is Cheetah, Nomad is Nomad!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout