Jump to content

Recommended Posts

Posted
What can I say.  This is definitely one of the best organized races that I have seen in a long time.  Pitty I couldn't complete it due to a stomach bug that Backup driver has mentioned.

I will definitely enter this race again next year to claim my medal for the 100km.

What makes this race unique is the fact that you get a medal for the cycling race' date=' a medal for the runiing race and a special medal where the two medals fit in

[/quote']

Jy het gese jy gaan k@k en jy het letterlik en figuurlik en hier k@k van die koue, Backlash jy moet jou reg hou vir die Bela Bela ek gaan 'n paar ondersteunings elemente benodig vir daai race ek en Tweety het R5000 op die race sal met jou deel as ek wenWinkWinkWinkWinkWink

Hello sammajoor!  Ek het gister lekker daar by tweety gekuier!  Ek en backlash gaan tandem ry met die bela-bela....en ek kan nie deel wees daarvan dat ek my maatjie laat verloor nie...Ouch so julle twee sal maar moet sien wie stick die langste!

Krokkie jy moet net oppas miskien gooi backlash die race want hy en sammajoor is mos dik pelle... ek sal maar agter julle ry en die stokke oorvat as ons sien hy begin met n trick... ons ken mos sy tipe
  • Replies 32
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Krokkie jy moet net oppas miskien gooi backlash die race want hy en sammajoor is mos dik pelle... ek sal maar agter julle ry en die stokke oorvat as ons sien hy begin met n trick... ons ken mos sy tipe

Jy sien nou, jou naam is nie verniet 'backup rider' nie!!!  Clap
Posted

Krokkie jy moet net oppas miskien gooi backlash die race want hy en sammajoor is mos dik pelle... ek sal maar agter julle ry en die stokke oorvat as ons sien hy begin met n trick... ons ken mos sy tipe

Jy sien nou' date=' jou naam is nie verniet 'backup rider' nie!!!  Clap
[/quote']

Ek moet vang dat julle teen my "op gang" ek bring my Taliban Tjomme  julle moet die leier ken Ossewa Ben LateganLOLLOL

cause i always ride at the back.  As ek eendag groot is gaan ek ook goed fiets ry... nou moet julle nog net n paar races saam met my kom hardloop

dra jy ook nou al n lang wit rokkie..weet nie hoe jy hom gaan vasmaak op die fiets nie
Posted

Krokkie jy moet net oppas miskien gooi backlash die race want hy en sammajoor is mos dik pelle... ek sal maar agter julle ry en die stokke oorvat as ons sien hy begin met n trick... ons ken mos sy tipe

Jy sien nou' date=' jou naam is nie verniet 'backup rider' nie!!!  Clap
[/quote']

cause i always ride at the back.  As ek eendag groot is gaan ek ook goed fiets ry... nou moet julle nog net n paar races saam met my kom hardloop

Haai sies, ek het dit nie so bedoel nie...ek het net bedoel dat jy altyd daar is wanneer mens iemand nodig het om uit te help....soos as backlash dalk weer besluit om van die tandem af te klim en onder 'n gazebo te gaan le.

Wat die hardloop betref...you can count me in, ek het nog altyd geglo dat cross training beter is as net fietsry!
Posted
 
Ek moet vang dat julle teen my "op gang" ek bring my Taliban Tjomme  julle moet die leier ken Ossewa Ben LateganLOLLOL

Nee nooit sammajoor, waar sal ek en tweety nou ooit teen jou 'op-gang'?  Ons is mos nie so nie.http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif http://www.smileyzone.eu/smilies/faces/anghalo.gif
Posted

Klink baie lekker - het op Klerksdorp groot geword baie van my pelle op skool was van Ottosdal in die koshuis - miskien doen ek dit volgende jaar en probeer kontak maak met hulle

Posted

Ek kom oorspronklik van Ottosdal af, dit is ons kerk wat die hele ding hou, dit was eers `n klein kerk bazaar ja wel en nou is dit 'n hele groot storie.  Ons profyt op die ou einde van die dag is glad nie te bad nie, maar die hele gemeenskap werk nogal hard. Goeie mense!!

Posted

Ek kom oorspronklik van Ottosdal af' date=' dit is ons kerk wat die hele ding hou, dit was eers `n klein kerk bazaar ja wel en nou is dit 'n hele groot storie.  Ons profyt op die ou einde van die dag is glad nie te bad nie, maar die hele gemeenskap werk nogal hard. Goeie mense!!

[/quote']

Ek hoor hulle se hulle hoop om van volgende jaar "official timing" te he.  Dis lekker as hulle baie mense trek maar naderhand word die race weer te groot om lekker te wees...wel vir my in elkgeval en hou nie van baie mense nie
Posted

Blink, ja ek dink hulle het hierdie jaar weer 'n killing gemaak met die kos en drank verkope.  Hulle was van vroeg oggend tot sekerlik 11 uur die aand besig

Krokki en Backup rider, watch this space, volgende jaar ry ek die 100 Thumbs%20Up(hopelik weer met die tandem) en loop die 10Ouch
Posted
Blink' date=' ja ek dink hulle het hierdie jaar weer 'n killing gemaak met die kos en drank verkope.  Hulle was van vroeg oggend tot sekerlik 11 uur die aand besig

Krokki en Backup rider, watch this space, volgende jaar ry ek die 100 Thumbs%20Up(hopelik weer met die tandem) en loop die 10Ouch
[/quote']

ek dink jy moet sommer nou al op die forum n advertensie plaas vir n stoker want ek dink ek gaan volgende jaar net die 40 ry en die 21 hardloop
Posted
[

Wat die hardloop betref...you can count me in' date= ek het nog altyd geglo dat cross training beter is as net fietsry!
[/quote]

Worst idea for cycling cross training. If you want to cross train ride a mtb.

maybe I am the freak of nature I always feared that i was.  I have seen my fitness and endurance pick up in leaps and bounds as my running training increases - maybe its the weight that i have shed that has helped as well.  But I really need to sharpen the bike skills more, maybe Prozac or one of those will relax me more and allow for higher speeds with the bunches

You must just close your eyes on the back of the tandem.  Maybe we must blindfold you next time.  If you're gonna fall, you wil fall, wether you're scared or not.  Your chances of falling are greater when you are stressed up the whole time Backlash2008-01-30 06:24:59
Posted
[

Wat die hardloop betref...you can count me in' date= ek het nog altyd geglo dat cross training beter is as net fietsry!
[/quote]

Worst idea for cycling cross training. If you want to cross train ride a mtb.

maybe I am the freak of nature I always feared that i was.  I have seen my fitness and endurance pick up in leaps and bounds as my running training increases - maybe its the weight that i have shed that has helped as well.  But I really need to sharpen the bike skills more, maybe Prozac or one of those will relax me more and allow for higher speeds with the bunches

O genade dan is ek ook 'n freak!!!Shocked  Toe ek nog gereeld gedraf het, het ek baie beter en makliker fiets gery, dit bou definitief mens se endurance!!  Maar gelukkig is ons almal verskillend en elke persoon het sy eie opinie oor wat vir hom/haar werk en wat nie Big%20smile.  ...nou moet ons net weer begin swem ook, dit maar die long kapasiteit baie beter....dit laat my nou dink backup rider, ek dog ons sou die midmar mile gaan swem het die jaar?Confused

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout