Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 104
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Who is going to take the 70km slow with me? Not the fittest at the moment :huh:

 

I was tempted to rather enter for this but I heard it is a bit technical and I cannot afford to break a leg right now so I decided on the 35km.....

Posted

I was tempted to rather enter for this but I heard it is a bit technical and I cannot afford to break a leg right now so I decided on the 35km.....

After the Baviaans my bikes started to collect dust. Tempted to do the 35km but I need to train for the Karoo to Coast. Moet my gat in rat kry :blush:
Posted

How unfit can you be? The Baviaans was 2 weeks ago and you rode a sub-14/13 hours or something...

 

But I will be at the back of the field to keep you company in any case. Heavy training week for me so legs will not have much left come Saturday.

Posted

Ek sal ook daar agter saam julle rondhang!Eks self bietjie onfiks,maar voel as rk na n event toe gaan moet ek dit darem die moeite werd maak en maar my gat sien!

Posted

Pre entries and number Collection for #CycleWorld_Eden_classic can be done at Cycle World Bloem on Friday 6th of Sep from 16:00 till 18:00.

Posted

El moet ongelukkig saamstem. As een of 2 ouens roetemerkers mis kan dit seker toegeskryf word aan die riders. Ek het met baie ouens op die 70km gepraat na die tyd wat op-en-af gery het en moes soek na die merkers of waar die roete heen gaan. Party het tou opgegooi en samet die 35km ouens (wat blykbaar onder die 30km was) klaargemaak. Party het 'n entjie verder gery. Ek self het net 45km gery samet 5 ander ouens waarvan ek weet (ons het nie saam gery nie).

 

Dit was soos altyd 'n baie moeilike roete, soveel so dat ek dink dit nie heeltemal fietsry bevorder nie. Ja, ek verstaan mens moet werk aan tegniese vaardighede maar vir ouens wat bv. die 'step-up' van 25km races na iets verder wil maak moet liewer nie die 35km prober nie. Daar is stukke wat regtig unrideable vir die 'gewone' ou is.

 

Die plasing van die waterpunte maak ook nie lekker sin nie. Die eerste een het ek op so 28km gekry en die 2de op 35km, en die ou by die punt het gese hy is die laaste punt? Tensy dit alles agv die verkeerde roete is?

 

Daar is juis kommer uitgespreek oor die merk van die roete, op hierdie forum!!!

 

En aan die einde staan daar 'n staal tafel in die son met 2 lieters Coke wat vuurwarm is?

 

O ja, wat was die 'iets ekstra' of 'spesiaal' wat ons moes kry?

Posted

Ons was 'n groep van 9 ryers wat op en af in die veld gery het op soek na roete merkers na die eerste waterpunt. Toe ons uiteindelik weer die roete merkers kry (wat toe seker deur die wind na die verkeerde rigting gewaai is) toe volg ons die verkeerde roete en ry 'n 2km klim uit tot bo op die berg waar die eerste waterpunt weer was. Daar het ons uitgevind ons ry verkeerd. Na dit het ons besluit ons gaan die 35km roete volg en dit 'n dag roep. Op pad af die waterpunt afdraende het ons nog twee ouens gekry wat ook die roete merkers gevolg het.....ons het ge eindig op 44km.

 

Hoe moeilik kan dit wees??? Nie een persoon wat ek op die einde mee gepraat het, het meer as 60km gery nie en almal het verskillende roetes gery en verdwaal. Was daar ooit 'n prys uitdeling op die einde? Toe ons ry was daar seker 20 mense oor want niemand het meer kans gesien vir die sirkus nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout