Jump to content

Recommended Posts

Posted

As daar iemand is wat my kan inlig oor die veiligheid om by Oak Valley te ry, sal dit baie waardeer word. Hoor dat Thandi nie meer so veilig is nie.

 

Ek is 'n gemiddelde ryer wat gewoonlik tussen 30-50 km ry.

Posted

En waar hoor jy dit? Praat jy van kriminele elemente of praat jy van roete onderhoud?

Ek het dit gehoor by Johan Strombeck by Helderberg Cycle world. Kriminele elemente wat dit onveilig maak.

Posted

Ek het dit gehoor by Johan Strombeck by Helderberg Cycle world. Kriminele elemente wat dit onveilig maak.

Dis die eerste wat ek daarvan hoor. Jonkershoek is na my mening meer onveilig as die roetes agter die berg.

Posted

Ek G spot kan dodgy wees maar weet nie mooi oor jonkers, weet grabouw se singletrack is nie so veilig. Maar ek reken oak vallei is heel veilig Sover ek weet.

Thanks, dit klink of Oak Valley redelik veilig is om alleen te ry. Ek het nog altyd by Jonkershoek gery. Lus vir iets anders.
Posted

Ek persoonlik dink Jonkershoek is een van die veiligste (misdaad) plekke om te ry. Oak Valley is ook bo aan die lys. Hier is n go pro video van Oak Valley toe ek laas daar was as jy nie die trails ken nie! 90% singletrack :clap: :clap: .

(verander die kwaliteit na 720p hd onder settings)
Posted

Ek persoonlik dink Jonkershoek is een van die veiligste (misdaad) plekke om te ry. Oak Valley is ook bo aan die lys. Hier is n go pro video van Oak Valley toe ek laas daar was as jy nie die trails ken nie! 90% singletrack :clap: :clap: . https://www.youtube.com/watch?v=BuYIWi2TI_4 (verander die kwaliteit na 720p hd onder settings)

Dankie manne, lekker om met ouens te gesels wat weet en bereid is om hul kennis te deel. sal saterdag Oak Valley aandurf.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout