Jump to content

MTB Cycling partner/groep in Kraaifontein/Durbanville area

Recommended Posts

Posted

Hi,

Ek wil weeksdae tussen 15:30 en 16:30 in en rondom die Durbanville area gaan ry. Ek ry uit Kraaifontein. Soek iemand om mee saam te ry en my bietjie tou wys te maak. Ek is nog taamlik nuut in die sport maar geniet dit vreeslik baie. Het die Spesbona roete gedoen en wil dit meer gereeld doen maar wil ook langer afstande doen soos ek fikser raak. Laat weet my asb. Ek is flexible met die dae in die week.

Posted (edited)

Howzit, ons ry Bottelary so nie te ver van jou af nie. Amazing trails, en baie veilig. Jy's welkom om te join. Al ding is, ons ry nie so vroeg nie.

Edited by Fabian46
Posted

Howzit, ons ry Bottelary so nie te ver van jou af nie. Amazing trails, en baie veilig. Jy's welkom om te join. Al ding is, ons ry nie so vroeg nie.

Hallo Fabian,

Kan jy dalk vir my ook die inligting deurstuur? Sal graag ook wil in val as my tyd dit toelaat.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout