Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ja, bietjie staarig, maar hoe lyk dit vir julle?

 

 

 

En ek dink "demographic" as well:

 

 

 

 

 

President - Eugene Ruiters

 

 

 

Vice Presi - Ciska Austin

 

 

 

Road - Doug Ryder / Barry Austin

 

 

 

Track - Louter

 

 

 

Development - Ian Goetham

 

 

 

Finances - Mark Bradley

 

 

 

BMX - Till

 

 

 

MTB - Erica Green

 

 

 

Recreation - David Bellairs

 

popeye2008-03-20 00:29:47

Posted

Ek is so + - 25 jaar in hierdie lekker sport van fietsry. Ek stem saam dat daar defnitief groot veranderings moet plaasvind indien ons die sport wil verbeter. Maar ek dink dat die meeste voorstelle net weereens gedoen word om iemand/ vriend in n pos tekry.

 

Moet ons nie miskien vra dat elke persoon wat genomineer wil word sy / haar CV moet inhandig vir die pos wat sy/ hy aanbeveel word nie. 

 

Kom ons kyk na Popey se voorstel.

 

Pres. Eugene Ruiters. Regte politieke voorstel. - maar kan hy die werk doen wat van n pres verwag word ? Hy was reeds op die federasie as ek nie verkeerd is nie maar het absoluut niks gedoen tot voordeel van fietsry op adminestrasie vlak nie.  
Posted

Jammer Eugene - borgskap gewys. Ja vir sy eie gewin.

 

Visie pres. Wat het Ciska so ver gedoen in die admin gedeelte. Vra bietjie vir haar hoof borg van verlede jaar of hulle tevrede was met haar.

 

Pad Doug Ryder. Hy was alreeds by die SACF en dit was n mislukking. Kyk net agter sy eie ryers.

 

Track. James Louter is n gewone ryer maar kan hy fietsry verkoop en top wedrenne reel ? Dit is wat benodig word.

 

Development Ian Goetham. Ken hom nie goed nie maar verstaan dat hy en groot lem n gooie Boland toer gereel het. Maar wat kan hy vir ontwikkeling doen?

 

Finance. Ken nie vir Mark nie maar dit is n baie belangrike pos.

 

Bmx. Ken hom ook nie

 

MTB. Sy was reeds daar volgens die hub en het bedank. Los haar uit want sy is ook glo n personel coach. Moet asb nie weer verwaring veroorsaak nie.

 

Recreattion. David is goed maar ek sal hom meer by die pos as Pres sien. hy is n top PRO en het die beste kontakte.
Posted

Wheels: Ciska se hoofborg het haar weer hierdie jaar gevra om die span te doen as o23, maar sy kon nie en het hul probeer help met die opstel daarvan. So as hul haar graag weer daar wou he...mmmmm.

Ek hoef nie my keuses te gee nie, maar iemand soos Doug bv het gemaak dat daar mense daar buite geld in fietsry wou insit en nie net dat ons moet bedel by SASCOC nie. So as jy nie van hom hou nie, darem iemand omtrent NET soos hy. Jy se tog DOUG kyk net na sy eie ryers. en as jy hom acountable maak en dan word al die ryers van CSA SY ryers, wat dan? Dan ondersteun jy hom tog in die pos? En Doug is ook bereid om te betaal sodat sy jong rers saam die nasionale span oorseese ondervinding kan opdoen met sy borggeld vir CSA gewin, huh??

 

Ek kan duidelik sien jy het passie en sekere eie gekose neigings, maar moenie dat hierdie neigings in beledigings na ander omskep word nie.

 

Jy kan nie net sommer mense soos Ciska en Doug slegse as jy duidelik nie genoeg info het nie. Ai, dis jammer, want jou passie blyk daar te wees...
Posted

ouens, my keuse is miskien verkeerd, maar ten minste doen ek iets wat mense kan mee identifiseer.

 

 

 

Ek daag julle almal uit om hieronder julle keuse te plaas. Ja. kritiek en "onbekende feite" is goed om oop gemaak te word.

 

 

 

Ek speel maar net duiwel se advokaat.

 

 

 

So, ek wag dat julle jul CSA Team hier kom neersit.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout