Jump to content

Recommended Posts

Posted

Mag hul vingers in vishoeke verander en iets anders begin jeuk! Angry Kyk bietjie daar is 'n ou van die Strand wat baie adverteer op Gumtree wat tweedehandse fietse verkoop, nogal baie!mens weet nooit, bike kan aan hom aangebied word. Kyk ook maar by die tweedehandse plekke soos cash crusaders, polisie het nie tyd of lus nie! Gaan ry ook maar 'n draai deur Sir Lowreys village, of as jy iemand ken wat daar bly(misien tuinman) laat hulle soek vir so fiets om te koop..

Posted
Versekering rook mens altyd...
Jy betaal hulle duisende rande en as iets gebeur is daar altyd 'n storie en op die ou end betaal jy net hulle salarisse en geen eis word aan jou betaal!

 
Assessors is natuurlik weer 'n ander storie.


vertel.....

 

hulle woord is wet en as hulle se jou fiets kan gefix word al is dit 'n wrak dan fix die mpy dit liewer.  Hoe meer hulle vir die mpy kan spaar hoe meer word hulle gebruik en dikwels word jy dan bevark.

Weereens as jou makelaar goed is behoort hy daai vir jou uit te sort. Net vir die rekord het ek niks met korttermyn versekering te doen nie, werk nie saam met mense wat elke dag hiermee sukkel.
FanieFiets2008-03-27 03:53:00
Posted

Allow me a word of thanks between all this negativity.

 

Me foster sons bike was stolen two weeks ago, had a hassle with First for Women to approve, after numerous calls by the ball and chain no answers were forthcoming.

 

I emailed Lani at F4W,and asked for the speedy closure, she mailed me back requesting proof of ownership, because the policy was only 13 days old before our first claim.

 

Gave her all the info she wanted and was approved in 40 min.  What we claimed was approved and monies transferred

 

Two weeks ago with the World Champ Funride, Bliksempie met the business end of a pram.  Totalled his STI's and clothes.  Spoke to Chanelle at Cyclesure and 20 min later the quote was approved and the bike fixed

 

I know that service delivery ( or lack of it) sucks in SA but there are people who are prepared to go the extra mile

 

two thumbs up to them
Posted
Versekering betaal nie as nie gespesifiseer is nie. Fietse' date=' selfone, kameras, etc moet gespesifiseer word selfs al is dit uit jou huis gesteel - ek het geweet die fiets werk so, maar nie die ander goete. [/quote']

 

Het nounet met ons mense gepraat.....

 

Indien dit uit jou huis gesteel is word dit wel gedek tensy jou polis dit spesifiek uitsluit. Dit tel onder huisinhoud.

 

Indien dit uit jou garage gesteel is moet daar tekens van fisiese toegang deur die boewe wees anders betaal hulle beperkte bedrag van R 1000-00 of 2% uit.

 

as jou garage aan jou huisgeconnect is, is jy weer ten volle gedek, dink ek.

 

 
Posted

Bedoel jy die fiets is gedek as dit uit die huis/garage gesteel is, of die bike parts? Terloops, my garage is aan my huis vas. Dit klink of hul wel die parte sal uit betaal, maar nie die fiets.

Posted
Bedoel jy die fiets is gedek as dit uit die huis/garage gesteel is' date=' of die bike parts? Terloops, my garage is aan my huis vas. Dit klink of hul wel die parte sal uit betaal, maar nie die fiets. [/quote']

 

Alles is onder huisinhoud gedek. Jou lucky dag. Hoor net oor die tekens van inbraak.
Posted

Het jou versekeraar gese hul sal 'n R20G fiets uitbetaal indien dit uit jou huis gesteel is sonder dat die fiets gespesifiseer is? Ek is gese dat hul R1000 of so iets sal betaal vir 'n ongespesifiseerde fiets. Ek is nou op my makelaar se case, ek wag dat hy moet terug bel met sy antwoord.

Posted
My makelaar het laat weet die fiets is wel gedek' date=' nadat hy aanvanklik gese het nee. Dankie vir jou input, 'n moerse hulp. [/quote']

 

Plesier. Jy moet die ouens op hulle tone hou! Ons het 'n tak in die strand as jy sukkel.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout