Jump to content

Recommended Posts

Posted

Johan,Krokki,Decibach en al julle ander boffins. Sal Bontrager tandemwiele'n goeie keuse wees . (maw sal dit ons kan dra en nie bv kraak ens nie ) Ek weeg 83 en my vrou 55.

Posted
Bietjie overpriced maar dit sal die job doen. Julle is lig en kan amper enige tandem wiele ry.

 

Thanx Mud Dee---Ek het dit bestel maar sal eers oor 'n maand hier wees ---so ek het tyd as ek dit wil verander vir iets anders. Sou jy dalk 'n ander maak of wiel voorstel ?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout