amoryns Posted October 9, 2006 Share so..wie gaan die Crater doen die naweek en hoe lank beplan julle om te ry. sien daar geen hele paar roadies wees...Chrissie, Cherise, Anke, Marissa, Robert......hoop maar 'n roadie wen die jaar Link to comment Share on other sites More sharing options...
Droster_Renoster Posted October 9, 2006 Share Dis bietjie wyd om Anke 'n roadie te noem dink jy nie . . . . Ek gaan daar wees. Sal saterdag ry, en sondag by ons waterpunt werk by Hakuna Matata. Sal nice wees om dit onder 6 ure te ry . . . Link to comment Share on other sites More sharing options...
dirtrider Posted October 9, 2006 Share Is dit nie net roadies wat die race in elke geval doen nie ? En Anke was meer 'n roadie gewees voordat sy ondek het dat daar meer fun op ander plekke is . Link to comment Share on other sites More sharing options...
Spinnekop Posted October 9, 2006 Share ...........voordat sy ondek het dat daar meer fun op ander plekke is . Ai DR.......Wat 'n gedagte..... I will be there at the Crater! How does seeding works? Will I be able to give the front boys a run for their money???? Link to comment Share on other sites More sharing options...
amoryns Posted October 9, 2006 Share haha, goeie een DR...ja dis eintlik maar roadie race......dis eintlik geen fun at all. Ek contemplate nog of ek regtig vir 5 ure op sinkplaat pad wil gaan ry Link to comment Share on other sites More sharing options...
Droster_Renoster Posted October 9, 2006 Share Ek moet se ek is redelik teleurgesteld in julle. Die oorgrote meerderheid van die pad is NIE sinkplaat nie, en dit is beslis nie 'n roadie race nie. Dalk is dit vir mense wat bietjie meer oopkop is oor fietsry as sommiges op die hub? As julle kan sien hoeveel moeite daar gedoen word om die naweek lkeer te maak vir almal sal julle dalk anders daaroor dink. Sover ek kan onthou het Anke naam gemaak in Xterra. Nie geweet hulle ry op die pad nie! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Droster_Renoster Posted October 9, 2006 Share O ja, nog iets. Die hele doel van die CC is om mense bewus te maak van 'n alternatief tot pad ry. Soos ons kan sien op ander dele van die hub, is die (gebrek aan) veiligheid 'n groot bekommernis vir pad ryers. Ek kan nie onthou of ek al ooit gelees het van 'n mtb ryers wat deur 'n kar gestamp is nie . . . .Hierdie is 'n great geleentheid vir mtb en roadies om mekaar te ontmoet en bietjie saam fiets te ry in 'n omgewing waar albei kan inpas, terwyl albei groepe 'n redelike mate van opofferings maak. So BB en DR, waarom sien julle dit nie so nie, en kom join in the fun! Link to comment Share on other sites More sharing options...
amoryns Posted October 9, 2006 Share sorrry droster..... nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race Link to comment Share on other sites More sharing options...
dirtrider Posted October 9, 2006 Share Teleurgestel omdat ek dink dis nie MTB race of omdat ek nie dink dis 'n roadie race nie !!! Ek weet presies hoeveel moeite daar gedoen word aangesien ek die resies al gedoen het . Party van ons is seker biekie bederf en dink meer aan die Induna en die To Hell & Back as MTB races . Link to comment Share on other sites More sharing options...
Spinnekop Posted October 9, 2006 Share sorrry droster..... nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race Nope.....Start saam met die normale mense........jammer... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Cruxpearl Posted October 9, 2006 Share sorrry droster..... nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race Nope.....Start saam met die normale mense........jammer... Ek is seker ons sal iets daaraan kan laat doen!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Droster_Renoster Posted October 9, 2006 Share Teleurgestel omdat ek dink dis nie MTB race of omdat ek nie dink dis 'n roadie race nie !!! Ek weet presies hoeveel moeite daar gedoen word aangesien ek die resies al gedoen het . Party van ons is seker biekie bederf en dink meer aan die Induna en die To Hell & Back as MTB races . Ek hoor jou. Dis net dat ek dink dat hierdie is 'n race waaraan beide roadies en ons ander ook aan kan deelneem. Die meeste roadies is bang vir mtb omdat hulle dink dis te tegnies/val te veel etc. Hulle is meestal reg, en daarom is hierdie so 'n lekker geleentheid om bietjie saam met mekaar te ry. Die roadies gee hulle fancy skoentjies en dun wieletjies op, terwyl die stoffies die heelpad in een rat kan ry Link to comment Share on other sites More sharing options...
Spinnekop Posted October 9, 2006 Share sorrry droster..... nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race Nope.....Start saam met die normale mense........jammer... Ek is seker ons sal iets daaraan kan laat doen!!! Crux.....As jy kan, sal ek dit BAIE waardeer...Maar net vir die Saterdag se sports....NIE Sondag nie..... Link to comment Share on other sites More sharing options...
dirtrider Posted October 9, 2006 Share Volgende jaar ! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chilli Pepper Posted October 9, 2006 Share Hey Droster - I'm doing it again, just because I did it last year and it was fun - but I do have to say I was very, very, very, very... what was I going to say again?... oh yes very tired after all the sinkplaat!!! I'll see you at the waterpoint! Link to comment Share on other sites More sharing options...
IanJ Posted October 9, 2006 Share Sonic and I will be there, did it last year in 4:15, want to crack 4hrs this year. I thought there wasn't any seeding for the Crater? Isn't the idea that you just arrive and start when you want to. I am glad D-R isn't going to be there cos then he can't push me off again . I don't think it should be classified as road or MTB it is a cross between them, a unique race which is lots of fun.IanJ2006-10-09 07:50:00 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now