Jump to content

Conratualations


Tromps

Recommended Posts

Wie's jou almal' date=' you started itLOL[/quote']

 

O... so nou  moet ek alleen dit punch vat??? Ouch Ek sal nie. Ek sal blit op almal van julle!LOL Veral onetime!!!LOL

 

Onthou jy moet nog saam met ons padfiets ry.Angry

 

Skielik dink ek nie ek gaan meer saam met julle ry nie...Ouch LOL
Link to comment
Share on other sites

What the hell? Is it punch or beers?

 

i can bet he wont be sherry-ing (whatever the spelling)

 

i'll take my coat and leave now!
BMC Fan2008-07-01 08:45:58
Link to comment
Share on other sites

Wie's jou almal' date=' you started itLOL[/quote']

 

O... so nou  moet ek alleen dit punch vat??? Ouch Ek sal nie. Ek sal blit op almal van julle!LOL Veral onetime!!!LOL

 

Onthou jy moet nog saam met ons padfiets ry.Angry

 

Skielik dink ek nie ek gaan meer saam met julle ry nie...Ouch LOL

 

Pansie!!!!!!!!!!LOLLOL
Link to comment
Share on other sites

[

Pansie!!!!!!!!!!LOLLOL

 

Pansie??? Wie's jou Pansie????LOL

 

As ek vreemde vlieende sweets can dodge is ek seker ek kan 'n ride saam met julle oorleef !Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

is daar 'n baba beer ook op pad.  En wat van die blond wat hulle pap kom eet het of het mamma beer nog nie pap gemaak nie

Link to comment
Share on other sites

HIER IS 'N GROOT GEMOERERY OPPAD!! 

Veral Mnr. Eentyd het bq hand uitgeruk!  Evil%20Smile

 

More PappaBeer. Hoe gaan met jou vandag?Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

More Onetime

 

Gaan baie goed dankie!  Behalwe vir grieperigheid.....  sal maar eers weer opi fiets wees as die weer weer draai, lyk my dit sal eers dinsdag wees.....

 

Dink jy ek sal die 4 passes kan join met my mtb?  wil julle manne nie ophou nie....

 

Link to comment
Share on other sites

Pappa nou nou wil jy die ou 'bliksem' en nou wil jy gaan saam ry met die laaities op jou MTB ........ of is dit net om naby genoeg to kom om te kan snotklap gee!

Link to comment
Share on other sites

 

Pappa nou nou wil jy die ou 'bliksem' en nou wil jy gaan saam ry met die laaities op jou MTB ........ of is dit net om naby genoeg to kom om te kan snotklap gee!

 

Almal wat my ken weet ek bly nie lank kwaad nie! 

 

Veral as ek nie regtig kwaad was nie!  Tongue

 

Link to comment
Share on other sites

Sorry om te hoor man.Crap griep wat hier rond hang op die oomblik. Ja jy sal die ride maklik maak.

Link to comment
Share on other sites

Pappa nou nou wil jy die ou 'bliksem' en nou wil jy gaan saam ry met die laaities op jou MTB ........ of is dit net om naby genoeg to kom om te kan snotklap gee!


Almal wat my ken weet ek bly nie lank kwaad nie! 

Veral as ek nie regtig kwaad was nie!  Tongue

 

Goed om te hoor! Congratulations!
Link to comment
Share on other sites

 

More Onetime

 

Gaan baie goed dankie!  Behalwe vir grieperigheid.....  sal maar eers weer opi fiets wees as die weer weer draai' date=' lyk my dit sal eers dinsdag wees.....

 

Dink jy ek sal die 4 passes kan join met my mtb?  wil julle manne nie ophou nie....

 

[/quote']

 

Pappabeer jy kan ,maar erken jy soek nou net rede om in die bed te bly saam met mammabeer en dis nou winter gaan julle gereeld "hiberneer"in hierdie tydLOLLOLLOLLOLLOL

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout