Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

Daai lyk gelukkig na 'n redelike dik stik so hoort nie 'n probleem te wees om dit te weld nie. Dis gewoonlik wanneer dit een van die tubes is wat dit 'n verlore saak is. 

Nie seker waar cycledelic is nie maar, Buffalo engineering het al 'n raam vir my geweld. Hulle is in Okavango Park so nie ver van jou af nie. 

 

Edited by Me rida my bicycle
Posted
14 hours ago, Me rida my bicycle said:

Daai lyk gelukkig na 'n redelike dik stik so hoort nie 'n probleem te wees om dit te weld nie. Dis gewoonlik wanneer dit een van die tubes is wat dit 'n verlore saak is. 

Nie seker waar cycledelic is nie maar, Buffalo engineering het al 'n raam vir my geweld. Hulle is in Okavango Park so nie ver van jou af nie. 

 

Cycledelic is in Benoni. :)

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout