Jump to content

Food for multi day event


amoryns

Recommended Posts



n Appel werk ook goed' date=' en die natuurlikke suiker is altyd goed. Wat is jy nou, n f&(*&*( dietician?Star


As jy meer inligting soek pm my maar, ons kan reel. Nee JY kan reel, ek reel niks

Bikewash en allThumbs%20UpWinkLOL Wat het van daai losers geword?
[/quote']
Link to comment
Share on other sites

 

 

n Appel werk ook goed' date=' en die natuurlikke suiker is altyd goed. Wat is jy nou, n f&(*&*( dietician?Star Nee maar ek dink as ek reg onthou eks chief cook!!!!!!!!Smile en jyt laas jaar tog baie f**&^% lekker geeet, ne!!

As jy meer inligting soek pm my maar, ons kan reel. Nee JY kan reel, ek reel niks Aag nee regtig? moenie nou al met die ander contestants lelik wees nie, net gooi sy JOU van die podium

 

Bikewash en allThumbs%20UpWinkLOL Wat het van daai losers geword? Dalk soek hulle lekker sagte lappies om ons fietse mooi te polishBig%20smile jy weet mos n vuil fiets lyk maar sleg op die podium....... Ai so Shivatjie gaan lekker wees terwyl ons fietse blink gevryf word? Ek bring!!!!Thumbs%20Up Ons sal dit verbode stimulante noem sommerLOLWink

[/quote']

Link to comment
Share on other sites

Chief Cook.... mmmm meer soos only cook, tensy jy popcorn wil eet. Ek is nie lelik met amoryns nie, ver te bang vir haar (het ek jou al vertel van die dag wat sy amper die ou by die Tour Durban ge****sem het?)

Link to comment
Share on other sites

 

ver te bang vir haar (het ek jou al vertel van die dag wat sy amper die ou by die Tour Durban ge****sem het?)

 

LOLLOLLOLLOL Ek wil nou nie haar thread hijack nie(het al op van haar posts gesien sy kan nogal aggresief raakWinkOuch), maar asb do tell!!!!!Big%20smile

 

Link to comment
Share on other sites

Probeer bietjie die High Five energy bar , hy dien ook as n kompleet maaltyd vervanging een bar saam met 500ml water is genoeg kos vir n paar uur en jy sal nie honger of opgeblaas voel nie

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout