Jump to content

Recommended Posts

Posted

'n Tandem het altyd 2 grootes. Een groote vir die voorste persoon en 'n ander groote vir die agterste persoon. soos bv 'n XL/L of XL/M. In jou geval sal die eerste gedeelte XL wees. Hoe lank is jou partner ?

Posted
Is this a trick question? 58/59 will be the answer in any event...

 

I was talking about tandems that wok on alpha characters and not numerical when referring to the size
Posted

 

Is this a trick question? 58/59 will be the answer in any event...

 

I was talking about tandems that wok on alpha characters and not numerical when referring to the size

 

OK, but that M/L/XL stuff is nonsense, and in the end, it all comes back to effective top tube length...

 

Posted

'n Tandem het altyd 2 grootes. Een groote vir die voorste persoon en 'n ander groote vir die agterste persoon. soos bv 'n XL/L of XL/M. In jou geval sal die eerste gedeelte XL wees. Hoe lank is jou partner ?

Ek is 1,87m en sy 1,67m. So ons sal seker 'n XL/M tandem nodig h?.

Nou vra ek julle met trane in my o?...Wa de f*k gaan ek 'n 2de handse tandem kry in daai matesShockedWink
Posted

'n Tandem het altyd 2 grootes. Een groote vir die voorste persoon en 'n ander groote vir die agterste persoon. soos bv 'n XL/L of XL/M. In jou geval sal die eerste gedeelte XL wees. Hoe lank is jou partner ?

Ek is 1' date='87m en sy 1,67m. So ons sal seker 'n XL/M tandem nodig h?.

Nou vra ek julle met trane in my o?...Wa de f*k gaan ek 'n 2de handse tandem kry in daai matesShockedWink
[/quote']

 

Dit klink soos ek en my vrou---ek ook 1.87 en sy 1.67---Ons Cannondale is 'n XL/M en die grootte is perfek. Waar bly jy ?
Posted

O ek sien jy is in Gauteng.

 

1) Plaas 'n ad hier op die hub dat jy 'n tandem soek---seker iewers gaan jy regkom.

2) Probeer Bruce Reyneke Cycles in Pretoria---het al gesien hulle het 2de handse tandems of dalk weet hulle van een.Hulle is nogal groot in tandems. Bruce en sy vrou ry self.

 

Sterkte. Hoop jy kom reg !!!!!!!!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout