Jump to content

Recommended Posts

Posted
As dit so is dat dit 2:1 is' date=' sal dit beteken dat MTBers alle padwedrenne waarvoor hulle inskryf, moet wen, nie waar nie? Ek meen, hulle moet dan twee keer so sterk en fiks wees soos die padryers in dieselfde kategorie?[/quote']

 

miskien, maar hulle raak verveeld na die eerste 10 minute op die pad en hou op.

 

 

 

Interessant dat Bart Brentjens 13de, Mannie Heymans 14de en Burry Stander 15de gekom het in die 2008 Giro del Capo....en ek skat hulle was besig met "base miles"op die MTB in daai tyd.  En Burry het 6de gekom in die "hill climb" Wonder hoeveel van die top 10 in die Giro del Capo sou in die top 50 eindig in 'n 42km XC world cup race?
Posted

Goeie punt Homer. Maar as ons wil appels met appels vergelyk, sou ons dan vir Bart en die manne teen Contador en Schleck en kie moet laat deelneem. Ek neem aan die x/c world cup race is net die beste van die beste MTB ryers? Dan moet hulle mos met die beste van die beste pad ryers vergelyk word, nie waar nie?

Posted

 

New to the Hub so thx 4 all the feedback - simply put I have only ridden mtb and my friend wants me to do a  road race of approx 100km on road bike - being new to cycling have not done this distance yet but have completed a 61km (bit of single/steep up and downs' date=' jeep etc) - will i be ok for the 100km road race.  Took me just over 3h30 to finish so not the fastest on the planet!Smile

[/quote']Are you going to ride the road race with a road bike or your MTB? If MTB, then slicks or knobblies? Because that will make a big difference.

 

FWIW the dynamics of road racing makes it easier to stay with faster riders than in MTB races.

 

Posted
Goeie punt Homer. Maar as ons wil appels met appels vergelyk' date=' sou ons dan vir Bart en die manne teen Contador en Schleck en kie moet laat deelneem. Ek neem aan die x/c world cup race is net die beste van die beste MTB ryers? Dan moet hulle mos met die beste van die beste pad ryers vergelyk word, nie waar nie?[/quote']

 

Moenie nou gaan staan en logies wees nie man!  Big%20smile  My punt is gemaak met versigtig geselekteerde data. Wink 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout