Jump to content

Fietsryer verloor sy stryd teen leukemie


Guest Big H

Recommended Posts

From Beeld........

 

Leon Nel (24), ?n tweemalige Suid-Afrikaanse junior padfietskampioen, is eergister dood n? ?n stryd van sowat ?n jaar met leukemie.

 

Hy het as 17-jarige skoolseun die professionele fietsrygemeenskap se wenkbroue laat lig tydens die 2003 Hyper-to-Hyper-ren, waar hy stof in die o? van die hele veld van professionele jaers gejaag het.

Di? Pretorianer was in 2002 en 2003 Suid-Afrika se junior padfietskampioen.

?Leon was ?n baie stil ou op sy fiets, maar rateltaai,? vertel mnr. Clint Curtis, ?n voormalige padfietskampioen. ?Hy was bekend as pitbull onder sy mederyers ? hy het ?n veggees soos min gehad. Leon was die perfekte voorbeeld van ?n gebalanseerde fietsryer wat goed is in toerry en eendagwedrenne.?

Mnr. Eckard Bergh, voormalige Suid-Afrikaanse o.23-fietsrykampioen en spanmaat van Nel, vertel in spanverband was niks ooit te veel gevra vir Nel nie. ?As daar gewerk moes word vir die span, dan was Leon eerste. Hy het letterlik vir alles geveg wat hy gekry het.?

Nel was verlede jaar in ?n ernstige motorongeluk waarvan hy volkome herstel het, vertel sy ma, Hannetjie. ?Maar n? sy herstel het hy steeds bly kla van pyn. Kort daarna is leukemie by Leon gediagnoseer.? Hy het in April vanjaar ?n beenmurgoorplanting gekry.

?Die dokters het kort daarna weer die spoor van kanker in sy lyf gekry. Vier keer het dokters ons ges? Leon is nou op sy laaste, dan herstel Leon. Hy het verlede week bloeding in sy longe gekry en is in die hospitaal se ho?sorgeenheid opgeneem. Leon is eergister dood aan asemnood.?

Nel, ?n oudleerling aan die Ho?rskool Waterkloof, was ?n derdejaar in siviele ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria. Hy word oorleef deur sy ouers, Leon en Hannetjie, susters, Elmari Boraine (34) en Ingrid Nel (36), en sy verloofde, me. Liezel Denysschen.

Nel word oorm?re om 10:30 uit die Pretoria Oos-begraafplaas begrawe. ?n Roudiens word om 12:00 by die NG kerk Oosterlig in Glenstantia gehou.

Link to comment
Share on other sites

So young. So sad. My condolences to Leon's family.

 

so young' date=' so sad. condolences to the family.[/quote']

 

You two twins???Confused
Link to comment
Share on other sites

Guest Frail4Life

Is daar enige kontak met die familie? Kry iemand die briewe?

Ek hou die familie in my gedagtes, en draai n gebed op vir hulle.

Sterkte vir almal.

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout