Jump to content

Recommended Posts

Guest Big H
Posted

SLEGTE SMAAK!!!!!!!!!!

Posted

Hierdie bull Chicks kan in die weermag gebruik word vir Pantserkarre-- hulle moet nettorings op kry, gaan net sukkel om hulle deur die deur te kry. Onthou net die WIDE LOAD  coming through banner ook

Posted

nee hulle is net gewoond aan hardloop WEG VAN HULLE AF,  as hulle jou in die hande kry is daar nie eers 'n bloed kol oor nie SHAME die arme bulls kyk hoe lyk hulle vet rolle ek wonder of 'n mens hulle kan smelt en tubes daarvan maak sal nooit weer een moet koop nie

Posted

Big mamma ja dis ek en hy ek het gewag vir die kans om met die dipsh*t wat hulle big mamma  noem kennis te maak en swaarde te kruis my seun weet waar sy prioriteit le en hy is nie bang om sy mening te lig nie, ten minste probeer ons fiets ry en is ons nie ALTYD daarop uit om mense sleg te se of te dis nie maar ek het gehoor hulle se dat jy nie n ou hond van sy slegte gewoontes kan afleer nie of is dit persoonlikheid verander ek kan nie onthou nie seker van te veel probeer fiets ry.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout