Jump to content

What happend to Shaun's bikes?


knorrie

Recommended Posts

Hier word die woorde "PRO" en "salary" so los en vas gebruik. Weet enigiemand wat hierdie span sy ryers aanbied? 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

So maak hy toe sy eie plan' date=' wat ander mense toe baie moerig maak. [/quote']

 

 

As hy baie ander m@erig sou maak, ...wat maak dit saak....wie betaal sy salaris.

Hy het soos 'n baba sy toys uit die kot gegooi...alles behalwe pro.Wonder of die man 'n skriftelike bedankingsbrief gekry het- of is dit net woorde?

Harmony is lankal in die land en sou hom verseker lank genoeg voor die tyd inlig. Hulle is nie verlee om enige ryer te borg nie.

Ryers moet besef dat as hulle in die middel van die jaar vir 'n span begin ry, het hul nie veel gedoen om toe die spanne gekies was, rede gegee om geborg te word nie.

Hoekom het EXEL, MTN & Coulor Press hom nie gevat nie???

Wonder of hulle nie dalk sy streke al ken nie. Al is hy hoe 'n talentvolle ryer, wat ek glo, sal die man maar begin let ops y houding en die brue wat hy verbrand. Sterkte aan jou Shaun. Ons hoop jy aan oorsee met 'n splinter nuwe gesindhei.d Daar gaan jy sommer gem@er word deur jou spanmaats.  

 
Link to comment
Share on other sites

 

Maar hulle het hom nie n time trile bike gegee nie. Ek wonder of is dit hoe Pro teams werk. Gee vir sekere mense bikes en ander moet self spaar en self dit koop
Kyk asb na elke ryer se individuele kontrak met sy borg, dan sal mens gou besef dat in alle gevalle word die tools of the trade so spesifiseer dat die ryer vooraf kan besluit of hy wil of nie..

 

NIEMAND in die Harmony Scwhinn deal is TT bikes aangebied nie - en almal het dit VOORAF geweet!

 

Sela.

 

Link to comment
Share on other sites

stem.....hierdie hub is beslis ' opvoedings-forum'.

 

Thanks Carius....nou kan Aquas sien hoe borge werk.

Daar is  groot geld betrokke in fietsborge. Pro's weet dit verseker.

 
Link to comment
Share on other sites

i saw a photo of Nic White posted on the Hub in the TT? I'm not 100% sure, but it looks like a normal bike. Will a pro like Nic or Malcolm race with something else than a Raleigh?? Never! Even if they have to ride a normal bike. Thats the difference. Which pro teams riders HAD TT bikes for SA's?

A lot of our younger pros are very spoilt, they must go to Europe, ask Craven, Impey and others, there you ride your bike, the issued one, and shut up. But nothing personal against Davel.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout