Jump to content

frensch

Members
  • Posts

    74
  • Joined

  • Last visited

  1. Daar is nou ook 'n Cyclefit in Pretoria wat die week open. Arran kan trots voel met sy besigheid wat uitbrei en dis goed om te hoor dat huidige pro-ryers hul kennis deel en bereid is om hard te werk in die tyd wat tot hul beskikking is. Baie geluk.....
  2. NEW <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> VISIT www.cyclefit.co.za Email: pretoria@cyclefit.co.za or arran@cyclefit.co.za Do you know anybody that may benefit from our services? Cycle fit JHB and Cycle fit PTA
  3. Beloftes maak skuld...speel sommer Dankie vir jou harde werk, Ronelle
  4. Better, better.....beste GIRO INFO!!!! Dankie
  5. PUIK WAYNE Jy maak die race vir ons wat nie daar kan wees...'n belewenis. DANKIE...sien uit na dag 2!!!!
  6. Met nog so 5kg ligter sal hy baie "sterker" wees teen die einde van 'n wedren ....maar die probleem is hoe raak jy van spierweefsel ontslae?
  7. Is hulle skaam oor hulle nog nie die nuwe fietse gekry het nie dat hulle die naam toeplak?! Nee ----'n mens noem dit lojaliteit teenoor jou borg - 2008- wat jou salaris betaal. Die manne is nie prettrappers nie- dis hoe pro's dink en werk.
  8. Die fietse op die trailor was 2007 TREK baanfietse wat hulle van Durban gebring het om mee te oefen. Die span word geborg deur SCHWINN met EASTON wiele. Hulle het dit net toegeplak omdat hulle die "ou" fietse gebruik tot en met die nuwes kom.
  9. Foto's van die wen-span dalk?
  10. "I'm riding pain-free again which is a great feeling and plan to achieve some good form for the start of the racing season in January," he smiled.' Bly die talentvolle ryer het 'n kontrak....gesien hy was maar gespanne met die 94.7- veral na Juan en sy "oomblik" van aggressie in die race. Juan sal saam stem...lekker om pyn-vry te kan voel....veral as jou inkomste daarvan afhang.
  11. frensch

    94.7 photos

    pixi......jy self is 'n brawe en ongelooflike voorbeeld vir menige sportman!!! Na 3 maande se virusinfeksie "race" jy in Ficksburg- 40 km mtb en die volgende oggend weer 100km op 'n tandem. Sonder myle op jou eie bene!!!!!!!! Kan sien jy was nie verniet self 'n "pro" in jou 20 jare nie!!!!Dis seker waar jou vasbyt vandaan kom!!! Jou vrou kan maar trots wees om op daai splinter nuwe "blou trein te sit". Wanneer sien ons jou nuwe F4:13???Is die fiets al gebou???
  12. Darem het jy 'n goeie humorsin!!!!FanieFiets!!!
  13. Telkemale gebeur dit dat borge deur die jaar goeie blootstelling en bemarking geniet.....en net aan hulle self dink. Keer op keer gebeur dit dat pro's teen die einde van die jaar voos gery is en nogsteeds hul bes doen om in aanvraag te wees vir die nuwe seisoen. Nuwe borge en spanne moet beindruk word. Tog het pro's verpligtinge wat elke maand betaal moet word en borge trek net hul skouers op ....jammer ons het nie meer geld tot die einde van die jaar vir die laaste paar groot wedrenne. Juis die tyd wat almal vir oulaas probeer om 'n wen of 2 in te palm en voorsiening te maak vir die maer maande wat daar geen toere en wedrenne is nie- wie kry 'n ekstra tjek voor Kersfees om dankie te s? vir 'n goeie jaar se bemarking vir die borg se sak....... Wat dink ons pro's??? Hoe kan ons borge beter inlig dat pro's net soos ander graag wil rus en moet herstel sonder om heeltyd te stres oor geld.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout