Jump to content

Handbuilt Bikes on Show


Guest Big H

Recommended Posts

Oom,

 

Die eerste fiets is 'n Sycip. Die pennies in die middel foto is eintlik bo-op die chainstays. Die vurk is in die derde foto.

 

Die tweede fiets, die Soulcraft. Hulle run die hose vir die remme binne in die raam. Daai is net 'n gewone hydraulic fitting, in die eerste foto op die downtube en dan in die tweede foto waar hy uitkom heel agter op die chainstay....dit is MOER cool!

 

Laat die hele setup net soveel skoner lyk.

 

Cool post!

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Nee seun ek het dit so gesien.... wou net weet of die ongewasdes dit sou raaksien!!!!!!!!! ja ek het die ienglieshe boek SINGLETRACK hier by ons raakgeloop vir so R45-00 met 'n kewl Evan Cycles Catalogue by. Ek mis net my Bicycling en RIDE. Ek ken die wat ek hier het al uit my kop!!!!!!!!!!

 

Eendag as ek groot is sal ek so fiets laat bou..... nie om te ry nie maar net om na te kyk..... jy kan nooit so iets vol modder laat spat nie!!!!!!!!
Big H2007-06-12 11:08:13
Link to comment
Share on other sites

Nee girl die fietse is net handgeboude kwaliteit met gehalte onderdele .... selfs die einglieshe daar op Liesbet se Eiland weet van kwaliteit!!!!!!!!! Nie soos daai kempekker goetters wat deur ou omies met vyle en hacksaws bo in die berge in Italie gemaak word nie!!!!!!!!!

 

okay okay...

 

maar 'n italjaner bly 'n italjaner....WinkLOL
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Die ienglish is groot op MTB. Dit laat ons klein bedryfie hier maar sad lyk. Ek sal later nog fotos post van mooi inglieshe fietse. Hulle review ook Duitse MTB make en verskeie vurke wat my droomvurk die Maverick Duc insluit. Ek drool oor daai ding maar hy sal nog met die vliegtuig by my kom kuier!!!!!!! Sal hom saambring as ek volgende jaar die TdF gaan kyk!!!!!!! Big H2007-06-12 11:11:44

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Are there any Hubbers that build bikes themselves..... NOT you Brandon!!!!!!!! Are there any Hubbers in volved in designing, making and fabricating their own improved or un-obtainable accesories?????? It would be intersting. If any is about I will start a new thread where we can discuss thing you have made for the bike yourself!!!!!!!! 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout