Jump to content

Recommended Posts

Posted
 

Shocked maar my' date=' jy stir mos nou AngryWinkLOLLOL

[/quote']

Noooooit Antie!! - ek sal mos nie stir nie!!! *searching for the little angel imoticon* kyk net na die groot innocent blou ogies....Shocked

 

 

Advertensie op KFM?  Nee' date=' nog nie, het eintlik bitter lanklaas KFM geluister.
[/quote']

nevermind - dis 'n dom ene oor die in mouth fly trap - en dan s? hulle dit word veroorsaak deur verveeldheid voor die TV - en dan is die kort en die lank daarvan dat mens by Southern Sun iets kan kry om te doen... 

 

Die antie (Shockednogal ne) raps jou sommer met daai houtlepel, engeltjie of nie.....LOLLOLWinkLOLLOL
  • Replies 56
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Die antie (Shockednogal ne) raps jou sommer met daai houtlepel' date=' engeltjie of nie.....LOLLOLWinkLOLLOL[/quote']

 

Jitte,...en nou raak sy nog kwaai ook!Shocked 

 

Lol - ek grap net Jellybaby - ek het al meeste van my ouer maatjies se been bietjie getrek met die oom/antie dingWink nothing serious!LOLLOLLOL
Posted

Jitte' date='...en nou raak sy nog kwaai ook!Shocked 

 

Lol - ek grap net Jellybaby - ek het al meeste van my ouer maatjies se been bietjie getrek met die oom/antie dingWink nothing serious!LOLLOLLOL
[/quote']

 

Jaja, pasop!  WinkLOL ...toemaar, moet nie bang wees vir (antie) jelly nie hoor, sy kan 'n grappetjie vat LOLLOLLOL
Posted

This might surprise you - maar ek ken jou hoorWink...so ek weet jy is net so 'n grapgat!Thumbs%20UpClown

 

LOL - en ek het nou net mooi confirm waarvan iemand my vroe?r beskuldig het - hel, ek hi-jack my eie flippen threads!LOLLOL
Posted

LOLLOL

Jaaa, ek kan definitief op die lys gaan vir Hub hijackers...arme MudDee se thread is al 'n paar keer in ander rigtings gestuur, en elke keer is ek betrokke LOL
Posted

Nellie as jy die lotto wen en skatryk is, soek ek die een ASB!!Wink

 

ps het jy die nuwe 2007 tt-bike gesien - serious stuffClap

 

20070614_021655_IMG_6981.JPG
Posted

ORCA - *droooooooooooooool* Nee man...nou's my hele keyboard nat!

 

En Psycho - no offense, maar daai moet nou regtig seker die lelikste TT bike wees wat ek in my lewe nog gesien het!Confused

 

Praat nou van uiterstes...
Posted
ORCA - *droooooooooooooool* Nee man...nou's my hele keyboard nat!

 

En Psycho - no offense' date=' maar daai moet nou regtig seker die lelikste TT bike wees wat ek in my lewe nog gesien het!Confused

 

Praat nou van uiterstes...
[/quote']

 

Se hom, ek het dit net sagkuns gestel....of soos Mud Dee se, fugly LOLLOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout