Jump to content

On the topic of TT bikes...


nellie
 Share

Recommended Posts

Seeing as everyone are posting stuff about their brand TT bikes - instead of hi-jacking another thread....i decided to start my own....

Okay, now don't all start drooling all over your keyboards okay! (ORCA...think you'll enjoy this picStar)

 

http://www.bc2adesign.com/files/Christine_s_TT_bike_Worlds_06_with_Ti2_brakes.jpg

 

Nou kom nou...is dit nie die mooiste wat julle nog gesien het nie???Big%20smileBig%20smileBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 56
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

nellie, dis een baie NEEEEEEEEEEaaaaaaaaaaaaaat Bike dai SCHAWEEEEEeeeeeeeeeeeeet!!!!!!!!!!!!!!! het amper vir my so een gekoop so jaar terug...... maar was bietjie duur geweesCry

Link to comment
Share on other sites

So nellie, sien ons jou volgende jaar vlieg op daai stunning Orbea volgende jaar in Oos-Londen?

 

Sien, dis hoekom die hub wrist bands blou en wit moet wees, nie oranje en blou nie WinkLOL
Link to comment
Share on other sites

 

Lyk baie klein! Dit is Christine Thorburne se bike..

 

20070613_035732_Christine_Thumb.jpg

 

Nee hoor ek dinknie so nie, kyk hoe baie verskil die setupsConfused

 

Link to comment
Share on other sites

nellie' date=' dis een baie NEEEEEEEEEEaaaaaaaaaaaaaat Bike dai SCHAWEEEEEeeeeeeeeeeeeet!!!!!!!!!!!!!!! het amper vir my so een gekoop so jaar terug...... maar was bietjie duur geweesCry [/quote']

 

Hel, so jy't ook so jaar terug smaak gehad?!!!ClapStar Joke net - ek belowe as ek eeeeeendag skatryk is sal ek vir jou ook so enetjie koop!Hug

 

VLOK dis mooi wat weeg dit en wat kos dit????????

weeg so min dis amper illegal en kos soveel dat min mense dit kan bekostig...Wink

 

So nellie' date=' sien ons jou volgende jaar vlieg op daai stunning Orbea volgende jaar in Oos-Londen?

 

Sien, dis hoekom die hub wrist bands blou en wit moet wees, nie oranje en blou nie WinkLOL
[/quote']

 

Uhm...as ek die Lotto wen (maar help seker nie as ek nie speel nie of hoe?ConfusedCry) en dan moet ek nog so paar banke gaan beroof - daar hang 'n flippen mooi een met 'n effens anderse colourscheme by WE - hel - ek kan heeldag daarna staar!CryBroken%20Heart

 

en die wit en blou is nie 'n probleem nie - ek vat dit vinnig vinnig na MD toe!Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

I think one of the most pretty TT bikes at the Moment is the Felt!!Clap

http://www.feltracing.com/store/images/extralarge/da.jpg
Link to comment
Share on other sites

Lyk baie klein! Dit is Christine Thorburne se bike..

 

20070613_035732_Christine_Thumb.jpg



Nee hoor ek dinknie so nie' date=' kyk hoe baie verskil die setupsConfused
[/quote']

 

My *%$ kyk wat staan op die orbea se top tube.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout