Jump to content

Recommended Posts

Posted

wie van julle was al op 'n blind date? hierdie plek voel soos wanneer jy by 'n partytjie instap en almal ken mekaar, behalwe,jy ken niemand. dit voel asof die hub se gees verdwyn het. hoekom? ek het altyd hier kom lees hoe die ouens mekaar getakel het, nou voel dit asof jy by die kerk instap op 'n sondag oggend. jy groep die mense langs jou op die bankie, maar jy praat net met die dominee.

Posted
wie van julle was al op 'n blind date? hierdie plek voel soos wanneer jy by 'n partytjie instap en almal ken mekaar' date=' behalwe,jy ken niemand. dit voel asof die hub se gees verdwyn het. hoekom? ek het altyd hier kom lees hoe die ouens mekaar getakel het, nou voel dit asof jy by die kerk instap op 'n sondag oggend. jy groep die mense langs jou op die bankie, maar jy praat net met die dominee. [/quote']

 

Maar deesdae is die dominees gay so jy hou maar die praatjies kort sodat jy nie "te gretig" lyk nie.

 

 
Posted

Party mense was oorgevoelig en dit het die demper op verrigtinge geplaas. Nte soos as Oom Johan op die kerkraad kwaad is vir die dominee. Byt net vas die garras sal eventually hulle eie heil vind en dinge sal weer regkom.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout