Jump to content

Hendrik Petoors

Members
  • Posts

    714
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Hendrik Petoors

  1. Wolfie..... die tolpad IS 'n no no. Jammer om 'n nat waslap te wees, maar dit IS onwettig. Julle kan maar daar ry as julle wil maar enige ongeluk of derdeparty skade hgaan vir julle eie onkoste wees. Dood, medies, of korttermyn versekering SAL NIE betaal as jy aan onwettige berdrywighede deelneem nie. Sorry vir die bad nuus. Ons het vandag vir skoonma vanaf Vaalwater na Vrede OVS geneem en is nou weer terug by Seun in Magallisburg. Ons ry more Wildtuin toe vir 'n hele week!!!!!! Yippppeeeee!!!!!! Ek is ok jaloers omdat ons nie kon saamry nie!!!!! Damn!!!!!!
  2. B**p!!!!!!....... sorry unneccesary an uncalled for.... I retract..... please post your important posting about the virtues again!!!!!!!Hendrik Petoors2007-09-01 03:25:54
  3. 9SPD ULTEGRA..... lees die post seun ..... konsentreer ..... konsentreer!!!!!!!!!! Die fiets roep jou nie rerig nie.... dit is jou verbeelding......!!!!!!!!
  4. Sies hel, ek soek nie jou stink skoene in my pot nie al is hy swart!!!!!!!! Ja maar swaar as dit moeilik is om te weet wie en wat jy is ne????? Jy sal weet want toegang is nie moeilik vir jou nie.
  5. What are you a Pot or a Kettle...... tremendous racism and prejudice has been reported between the species through the ages of mankind!!!!!!!!!
  6. Watse soort "Judge" is jy..... van die hanging soort, of is jy maar ook net 'n suurtiet soos die res?????? As jy nie happy is nie begin dan positiewe postings te maak???????? Dalk is jy ook maar net 'n SAD mens??????
  7. Wolfie jy en Shaun moet nou nie AL die signs daar in die koue Bokkeveld van Centurion gaan opsit nie!!!!!!! Julle MOET signs in die Noorde opsit ook waar die grootste gedeelte van die beskaafde Pretoria woonagtig is!!!!!!!!
  8. Daar is seker n verskil tussen iemand te na kom en op die bandwagon te spring as dit jou houtlepel-styl pas? Dit gaan nie oor motief nie' date=' maar oor die gerieflikheid om iemand te brand as jy die kans kry. En daar laat jy tog nie n kans verbygaan nie!? Dude, of course is ek bevooroordeeld in my siening. So gaan dit maar met vriende he? Auctionlamb, jy is reg, Crux weet baie van fietsry. Ek weet julle het verskille gehad, maar ek dink dis cool dat jy dit kan erken. Dankie![/quote'] Do I hear the "pot calling the kettle black"????????? or are they mayhaps the same thing.....mmmmm???????
  9. jaun?dice, (n) geelsug; afguns, nyd; blue |jaundice ~, blousug; (v) geelsug laat kry; afgunstig maak; |jaundiced ~d, geelsugtig; borriegeel; bevooroordeeld, afgunstig. prej?udice, (n) vooroordeel, partydigheid, vooringenomenheid; nadeel, benadeling (jur.), skade; |prejudice ~ AGAINST, vooroordeel teen; TO the |prejudice ~ of, tot skade van; ten nadele van; WITHOUT |prejudice ~, sonder voorbehoud; WITHOUT |prejudice ~ to, alle regte voorbehou; onbevooroordeel(d); (v) bevooroordeeld maak; benadeel, skadelik wees, kwaad doen; |prejudiced ~d, vooringenome; bevooroordeel(d); |prejudiced ~d AGAINST, vooringenome teen; |prejudiced ~d in FAVOUR of, vooringenome met. bevooroordeel(d) ten gunste van ? bevooroordeel(d) wees be prejudiced in favour of ?; teen ? bevooroordeel(d) wees be prejudiced against ?, be bias(s)ed against ?, have a bias/prejudice against ? rekuseer, ge=. 1. Die gesag van 'n persoon verwerp, wraak. 2. Beswaar maak teen 'n regter as sou hy bevooroordeeld wees, afslaan, afwys, weier. ..sering. sektaries, =e. 1. Betreffende of eie aan 'n sekte. 2. Bevooroordeeld wat jou eie groep, sekte, omgewing, ens., betref Eppy???????
  10. Wie ekke?????? hoekom se jy so...... ek glo nie die ou grote het al enigiets gedoen hoekom ek hom sou wou "te na kom" nie?????? tensy jy dalk bevoordoordeeld is in jou siening ........ mmmmm?????? Ek womder hoekom ekke dink dat jy dalk bevoordoordeeld sou wees????????
  11. Yup..... agreed democratically!!!!!!!! he is OUTTA HEEEERE!!!!!!!!! teee heee!!!!!!!!!!
  12. Cruxpearl?????? O ja he used to take photos for TCS untill he got flamed and started his virtual club..... are we talking about the same person......mmmmmm???????
  13. I will volunteer to be the International Representative and official represenative of the BLUE BULLS the WINNERS of the SUPER 14 on the CSA board
  14. Dankie Shaun vir alles wat jy doen om veiligheid te bevorder. ook dankie aan die Hubbers wat oop sakke gehad het. Julle is ook tops. M en ekke begin ook weer te werk aan ons fiets fiksheid sodra ons terugkeer na Lagos op 16 September. Dit word nou winter daar maar wie sal ooit die verskil agterkom. Dit gaan net nie meer reen nie..... dit bly net so warm en vogtig. Ons is beide vrek siek vanb die skoon lug hier by julle en hoop ons is beter teen die tyd wat ons teruggaan huis toe.
  15. Be different and ride gemors (A spaghetti frame with a parmesan groupsetmaybe????) or blend in and make sure you ride quality (Any Raleigh)....... is that what ya mean?????????
  16. Nogal oulik net jammer dit is nie 'n Toyota nie!!!!!!
  17. Boesman, ek het Tiagra naamplaatjies deur my LBS, Bouwer Broers in voortrekkersweg in Pretoria vanaf Shimano bestel. Ek is seker jy kan dieselfde doen.
  18. Raak tyd dat jy weer deur jou mond en neus asemhaal. Die vrot van die lug as jy deur jou ore oor jou brein asemhaal besoedel jou denke!!!!!!!
  19. I wonder if those windvane paddles will affect directional stability. The bike's front wheel may lift off the ground if you attempt to shift at speed!!!!!!!
  20. Ware woorde Amoryn..... met haar growwe kante glo ek nie eers 'n sponsor sou in Grapkas belangstel nie. Se nou maar sy is so grof op die podium????????? Ek dink sy is haar eie grootste vyand. Wil graag 'n tannie wees maar like om soos 'n oom te praat.
  21. Dit gaan langer as twee dae neem Boet, tensy jy Clark Kent is!!!!!!!!
  22. I bought my Gary Fisher Tassajara from Solomons three years back. I got a 9 speed Deore bike for R3000-00. I printed the bike specs and went to buy. At the store I found it did not have specced wheels on the bike. I told them and they wanted R400-00 extra to have the "real" wheels. I turned around a walked out. He called me back and I got the bike for R3000-00 with the proper specced wheels. Hendrik Petoors2007-08-29 04:04:03
  23. ienglieshmen..... het jy gesien WEG het die pad gebaan vir Afrikaanse tydskrifte. SPORTS ILLUSTRATED is ook nou in Afrikaans beskikbaar. Jy beter maar die TAAL begin leer of jy sal binnekort nie meer jou boekies kan lees nie. So veel vir jou voorheen ongevraagde stelling dat Afrikaans besig is om te kwyn. Ek gee jou toestemming om sommer net hier verkoning daarvoor te maak sonder dat enigiemand sal waag om te se hierdie boodskap is gekaap!!!!!!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout