Jump to content

gatiep

Members
  • Posts

    37
  • Joined

  • Last visited

  1. dankie sylvia,die rede hoekom ek die verkeerde naam gegee het is omdat ek gehoor het jy 'n e-mail gestuur het en ek nie seker was of dit waar was of nie.toe gebruik ek die verkeerde naam om te sien wie kom met die ware storie een vraag,hoekom pos jy nou so vinnig van die positiewe toets ? nou eers en nie toe al? sou jy dit gepos het as ek nie vanoggend daaroor gepraat het
  2. ek het 'n e-mail gesien van sylvia dale en blykbaar is hy geskors omdat hy positief getoets vir cocaine
  3. wie is anton botha wat op sa's in pe gery het. hoekom is hy vir 2 jaar geskors
  4. jammer om weer te vra. hoeveel gaan dit kos om aansoek te doen vir 'n lisensie en moet ek nog 'n foto ook bystuur kan ek dit ook by die ppa ingee. as jy gevra het om vir die argus geseed te word en jy kan by die 30-40 groep ry moet jy 'n volle lisensie het of sal 'n cyclo lisensie goed genoeg wees
  5. I wondered why they don't ride Zipps 404's, must be rubbish.
  6. ai, wat gaan daai hubbers nou weer skryf
  7. spinnekop.... kan jy kommentaar lewer op hierdie vraag asb? Wat dink jy daarvan en ook jou gevoel oor die begin van nog 'n voorbeeld. https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=14593&PN=1 lees asb wat die kolonel gepos het, en dan lees die antwoord (dis nou die 2de post) wat deur 'n moderator gedoen is. Enige kommentaar daaroor? miskien kan ons agterkom waar die probleem le en dit aanspreek.ek weet nie hoekom jy linnega en fatty wil betrek, miskien moet jy die oorsaak identifiseer en dit behandel. op skool was dit dat as een stout outjie in die klas raas kry die hele klas pakslae, maar dit was in die dae van die broederbonders.gatiep2007-07-12 02:17:37
  8. jy slaan die spyker op sy kop windbreaker. gatiep2007-07-12 01:11:27
  9. wat 'n wonderlikke thread.nog nie een gangbanger van daai excluse "CLUB" het nog 'n eiertjie kom le. hulle dra mos hub logo's op hulle.
  10. is dit nie miskien omdat die lotto nie meer bestaan om weer 6miljoen rand se fietse te kan weggee. ek hoop ek kan 'n opgradering om my tandem kry.ek ry 'n fuel en almal lag vir my en my vriend.ons kannie 'n cannondale tandem bekostig. so ek hoop eintlik die lotto begin weer sodat lawrence en die ouens weer geld kan kry en hierdie keer liewer padfietse en tandems koop en uitdeel en nie weer daai duur baan fietse.
  11. ek verstaan nie wat jy probeer se. raai jy net?
  12. is daar koste om ook 'n virtual clubhouse te begin hier op die hub? waar is die clubs dan? hoekom het hulle nie ook club house?
  13. yes, and the sadest of all is it took so long that the guy who came second missed a whole year of signing new endorsements based on "Winner of the TdF 2006". Thats how Lamstrong made his money, not durings the race but all the andorsements after winning.gatiep2007-07-05 09:53:54
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout