hagar Posted July 21, 2007 Share please could someone tell me the best way to get slime in this tube ??? Link to comment Share on other sites More sharing options...
hagar Posted July 21, 2007 Share the valve does not screw out my LBS told me to screw it out hoe nou ek vra julle met trane in my groot bruin oe Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted July 21, 2007 Share Jy het Presta valves.Kry Schrader valves(soos gewone kar valves), maar jy sal die gaatjies op jou rim groter moet boor. Of kry 'n adapter vir jou Presta Valve. Van Brass gemaak en skroef op jou Presta. Mens kan ook die Presta valve afskroef met so bietjie geweld. Ek hou nie daarvan nie maar dit kan gedoen word dan vul jy die valve met geduld met 'n groot inspuiting. Sukkel soms om die skroefie weer terug te kry. Ek het die Alex rims op my Gary Fisher groter geboor want al my ander fietse het Schrader Valves. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Willehond Posted July 21, 2007 Share hagar, HP is reg, dis 'n vuil job. As jy moet Presta doen, sien bietjie hierdie site. Langdradige en vuil job! http://www.slime.com/tiresealant/SLiME_INTO_PRESTA.pdf Link to comment Share on other sites More sharing options...
Willehond Posted July 21, 2007 Share Ek like ook nie Prestas op my mtb nie, want ek buig alewig daai skroefdraad as ek dit haastig pomp. Nie lekker as jou valve buig as jy hard pomp nie Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted July 21, 2007 Share hagar' date=' HP is reg, dis 'n vuil job. As jy moet Presta doen, sien bietjie hierdie site. Langdradige en vuil job! http://www.slime.com/tiresealant/SLiME_INTO_PRESTA.pdf[/quote'] HP is 'n sous wat die iengliesh op hulle eiers gooi ...... die naam is Hendrik Petoors..... bietjie respek asseblief kerel!!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Willehond Posted July 21, 2007 Share hagar' date=' HP is reg, dis 'n vuil job. As jy moet Presta doen, sien bietjie hierdie site. Langdradige en vuil job! http://www.slime.com/tiresealant/SLiME_INTO_PRESTA.pdf[/quote'] HP is 'n sous wat die iengliesh op hulle eiers gooi ...... die naam is Hendrik Petoors..... bietjie respek asseblief kerel!!!!!!!! Sorry Big H. Sal nie weer gebeer nie (Oops, I did it again) Link to comment Share on other sites More sharing options...
fandacious Posted July 22, 2007 Share HP is 'n sous wat die iengliesh op hulle eiers gooi ...... die naam is Hendrik Petoors..... bietjie respek asseblief kerel!!!!!!!! Daars *geen* sous wat naby an my eiers gan kom... Link to comment Share on other sites More sharing options...
hagar Posted July 22, 2007 Share Baie Dankie julle ek het sommer geweet daar sal ee van julle met n oplossing kom . Ek het ook gehoor ek moet n spuit naald gebruik en die tube puncture en dan weer reg maak. Ek gaan nou daai een probeer van jou willehond en as ek nou teveel sukkel dan koop ek nuwe tubes en boor daai gaatjie grooter . Thanks Hendrik Petoors vir jou input !!!! Shartjies het lekker gespeel ne !!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted July 22, 2007 Share Jy mag nie Rugby meer praat nie die mense raak nasty en dreig jou met Admin. Ek dink dit is net omdat hulle suurtiet is dat die Proooooovince op Niewelant pak slae gery het deur die Blou Bulle!!!!! DIE HOUER VAN DIE CURRIEBEKER!!!!!!!!!!Teen wie het die sajrqies gespeel?????? Ek het gister gewerk en nie eers die TdF TT gesien nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
linnega Posted July 22, 2007 Share As long as the Sharks are winning we can talk about rugby. Link to comment Share on other sites More sharing options...
dirtrider Posted July 22, 2007 Share Jy kry wel van die tubes met jou valves waar die "core" uitskroef . Daai tube wat jy het sal jy nie kan vol maak nie . Link to comment Share on other sites More sharing options...
mountain_lion Posted July 22, 2007 Share Hagar, as niks van bostaande raad werk nie, kan jy natuurlik sommer 'n tube gaan koop met slime in - kos nie veel meer as om die tube en slime apart te koop nie. Of nog beter: doen die Stans ding en ry tubeless. Beste upgrade wat ek nog vir my MTB gedoen het! Link to comment Share on other sites More sharing options...
hagar Posted July 22, 2007 Share Hagar' date=' as niks van bostaande raad werk nie, kan jy natuurlik sommer 'n tube gaan koop met slime in - kos nie veel meer as om die tube en slime apart te koop nie.Of nog beter: doen die Stans ding en ry tubeless.Beste upgrade wat ek nog vir my MTB gedoen het![/quote'] Jis like man did not know they sell tubes with slime in !!!!! My Sweetie is already having heart pulputations I got a Garmin edge two weeks ago and upgraded two bike to Ultegra pedals so my buget is in sy moer for this month if I tlod her I wanted to spend more money on the bike is ek innie you know what. Ja nee hendrik petoors Sharkies played Boland kavaliers !!!! ja ek kyk nou lekker die TDF , HUB en Braai ......... en who said men cant multi task Link to comment Share on other sites More sharing options...
Tumbleweed Posted July 22, 2007 Share they're R40 a shot. or you could give sweetie a heart attack and do a joe's conversion for R500!holy roller2007-07-22 09:23:29 Link to comment Share on other sites More sharing options...
hagar Posted July 22, 2007 Share hey holy you guys got eveything up there in Gauteng . Us here in the sticks dont know about those things !!!! Our LBS still has lots to learn but we gotta make do with what we got so later I will try getting that slime in Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now