Jump to content

fraktuur heup


laparos
 Share

Recommended Posts

Ek werk in montana hospitaal en het gehoor van n mountainbike buddy wat sy heup gebreek het tydens die diamond rush.

Het n draai by hom gaan maak in icu en dit gaan goed met hom.

Hy sal oor so 2 maande weer op die fiets wees

Link to comment
Share on other sites

hoop hy herstel gou weer! wat het gebeur?

ps: is dit net ek, of het almal die meeste gehou van die race waar die mense meeste geval het? so is mountain bikers masogiste? :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout