laparos Posted July 27, 2010 Share Ek werk in montana hospitaal en het gehoor van n mountainbike buddy wat sy heup gebreek het tydens die diamond rush.Het n draai by hom gaan maak in icu en dit gaan goed met hom.Hy sal oor so 2 maande weer op die fiets wees Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dirt Addict Posted July 27, 2010 Share Dit klink seer. So heupbreuk vat baie lank om te herstel, hy moet maar rustig begin as hy weer kan ry! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Redline Posted July 27, 2010 Share hoop hy herstel gou weer! wat het gebeur?ps: is dit net ek, of het almal die meeste gehou van die race waar die mense meeste geval het? so is mountain bikers masogiste? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now