Jump to content

Recommended Posts

Posted
Eerder verveeld...... teee heee!!!!!!!!! dalk is jou vrou reg!!!!!!!!!! cabin fever??????
Dit is dalk waar! Ek is nou al van die eerste van die maand tot nou toe hier in die huis vasgekluister, behalwe vir laasweek se besoek na die dokter om die steke uit te haal. Toe is ek vir nog 'n week tot die bed gevonnis, en gaan nou weer die dokter more sien. Ek kan darem nou al self loop, al kan ek die knieg nog nie heeltemal buig nie. Ek dink 'n bietjie fisio is my voorland. Hopelik is ek gou weer terug in die saalThumbs%20Up.

Posted

ja jy sien. Ek dink daaraan om n nuwe fiets te kry met 105. Nou as ek my sommetjies maak en n 2nd hand frame kry v R4000 en wiele en als dan werk dit hier by die R1200 uit. Kan dan sommer n Raleigh Rc6000 koop voledig vir R7250.00. Dan kan ek net later die frame upgrade na iets noemenswaardig toe. Oraait fiets of hoe.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout