Jump to content

Recommended Posts

Posted

Use something(a wooden broom handle cut to a usable length is the perfect size) and knock it out the bottom.

 

Don't even consider trying to take it out the top.

 

 

 
Posted
...and to think I though this topic was all about getting rid of BigH on the Hub!Tongue

 

Willehond hierrie is 'n MEGA-TICK in my swart boekie!!!!!!!!
Posted
Hoeveel "ticks" het ek al oom? Big%20smile

 

En MWNN?Shocked

 

Daar is 'n aparte file vir MWNN...LOL

 

Vir hulle (MWNN) is daar 'n 40 gig external drive!!!!!!

 

Modder jy is mos 'n Vrystater en julle is nooit vicous of gevaarlik nie!!!!!!!
Posted
...and to think I though this topic was all about getting rid of BigH on the Hub!Tongue

 

Willehond hierrie is 'n MEGA-TICK in my swart boekie!!!!!!!!

 

Ai, Big H, het jy nie genotice dat ek aan jou naam heel eerste gedink het toe ek die woord "Star"Star sien nie?    As ek jy is pluk ek die kompliment onder die belediging uit en geniet my celebrity!!!!!!!!


Anyway, ek het nie gese ek stem saam dat jy die "Star Nut" is hier op die Wielnaaf nie, ek wou juis fight teen die belediging! Sien alles moerse onskuldigEmbarrassed
Posted
...and to think I though this topic was all about getting rid of BigH on the Hub!Tongue

 

Willehond hierrie is 'n MEGA-TICK in my swart boekie!!!!!!!!

 

Ai' date=' Big H, het jy nie genotice dat ek aan jou naam heel eerste gedink het toe ek die woord "Star"Star sien nie?    As ek jy is pluk ek die kompliment onder die belediging uit en geniet my celebrity!!!!!!!!


Anyway, ek het nie gese ek stem saam dat jy die "Star Nut" is hier op die Wielnaaf nie, ek wou juis fight teen die belediging! Sien alles moerse onskuldigEmbarrassed
[/quote']

 

Hi willewoef............... aiscreem kan nie eens vandag in jou ou bekkie smelt nie!!!!!!! Teee heeeee!!!!!!! Ekke us seeeker jy het nie die woordtjie NUT raakgesien nie jou skermunkel!!!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout