Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I didn't say that at all.

I am a Ninja

No.... Surely not

Did you see that move.

No

Well!!!!!!

Posted

Wel ek het dit vir Nigeria se vise President gese en sy antwoord was dat dit besonders is om wit mense te ontmoet wat trots is op Afrika as hulle kontinent en dat mense soos ons wat standpunt inneeem altyd hier welkom sal wees. Die res van die kabinet wat teenwoordig was het daarmee saamgestem

Wel, dit moes verander het. Maar is nog nie in SA nie.

Posted

Wel, wat verwag jy van die *f0k0ps. As iets staan moet dit agebreek word! Shame, as jou brein 10% minder is as die van 'n witte dan moet ons seker jammer vir jou voel. NOOOOOTTTT!

so bek kort jam!!!.as julius wil *** maak sal hy *** kry

Posted

Wel, dit moes verander het. Maar is nog nie in SA nie.

Wel in die Afrika lande wat ek besoek het is daar nie regtig die naakte rassisme watt ons in SA beleef nie..... Daar is well tribalism, paternalism en nepotism..... Soos in SA ook, wat my laat dink dat die rasisme iets is wat ons uitstraal.... Deel van die baggasie van die verlede. Die rasisme watt ons Mede lands burgers uitstraal het hulle seker maar by ons aangeleer ..... So ook om skelm te wees en regeringsgeld te steel.... Die ou NP was goie leermeesters gewees !!!!!!!!!!!

Posted

Ek is seker daarvan dat destyds toe oom Paul se standbeeld opgerig is, daar ook 'n wit segment van die publiek was wat ontevrede was oor die oprigting daarvan.

Dieselfde met pleknaam veranderings - wat de moer maak dit saak wat die plek genoem word? 100 jaar terug was daar ook iemand wat nie van die naam Johannesburg/Pretoria etc. gehou het nie. En 100 jaar van nou af gaan dit ook so wees.

Ja, ja ek weet dit kos geld - maar hulle (die regering) steel geld by die armes! Ek kry nog elke maand my "tip" by die werk, ek koop nog elke dag vleis, ek het (nog nie) gevrek van die water nie...En ek kan privaat hospitale bekostig...

En as dit nie meer vir my werk nie, hel, dan trek ek!!!

Jy is heeltemal reg.... Oom Paul se standbeeld het eers reg voor die Pretoria stasie gestaan en in Paul Kruger Straat afgekyk. Die ou voetsuk is nog daar...... moet net nie vir ANCYL se nie anders sal hulle dit ook wil afbreek of dalk Julius daar sit sodat die duiwe op hom kan ***. Die standbeeld is toe na Kerkplein toe geskuif en daar was GROOT politieke onmin daaroor.

Posted

Nope, just didn't recognise you without your beard…

You are pathetic my dear old friend..... did you really waste time to search for a funny picture that has no relevance.... has your liberal journalistic wit left you totally!!!!!!!

Posted

You are pathetic my dear old friend..... did you really waste time to search for a funny picture that has no relevance.... has your liberal journalistic wit left you totally!!!!!!!

Took about two seconds to find. Google: fat redneck ninja. Besides if it irks you, it's always worth it. :P

Posted

Move Oom Paul to Kruger Park entrance. It receives more attention than the "pigeon hole" he is stuck in now. How many of our kids have been to pigeon parade?...and to Kruger?

I pity Chris that he will become known as the most prominent urban SA guano collector. He deserves better.

Posted

One of the soccer stadiums is named after the previous ANCYL president, I cannot think of the name right now. He was the one that came up with the Shoot The Boer song, so what gives? If they want to take Paul's statue down, then fine, but also demolish the soccer stadium in question, named after a racist black monster.

Posted

You are all missing the point. Its not about statues, name changes, or re-writing the history books. Its about creating enough smoke to effectively hide their own inefficiencies and to create opportunities for them (all polititians) to line their own pockets while we are all getting our panties in a knot on the hub and elsewhere.

Posted

One of the soccer stadiums is named after the previous ANCYL president, I cannot think of the name right now. He was the one that came up with the Shoot The Boer song, so what gives? If they want to take Paul's statue down, then fine, but also demolish the soccer stadium in question, named after a racist black monster.

Peter Mokaba.

Posted

Peter Mokaba.

...... o ja .... he was the one that died of HIV/AIDS

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout