Jump to content

Recommended Posts

Posted

Fietsry in SA is gesond en lewendig. Op Vrydag 12 Oktober ( Die naweek van die Crater wedren op Parys-OVS )het 226 50+ mans en 'n paar vroue aan 'n 86km wedren gaan deelneem. Uitstekend as in ag geneem word dat 'n wedren by Rooiwal in PTA in totaal nie eers 200 fietsryers kan trek nie. Van die land se beste master was in Parys en hulle het van so v?r as Kaapstad en Durban gekom.

 

Die Master Blaster is nou 'n permanente instelling en sal volgende jaar in die vorm van 'n toer wees. Met "time trail" kermesse en 2 skofte.

 

Almal kan deelneem en jy hoef nie 'n lisensie uit te neem nie. Om dit regverdig te maak was daar verskillende groepe 50-54.....55-59.....60-65 en dan die bo 65 en dan 'n groep vir die vroue.

 

Hou die kalender van volgende jaar dop.......

Posted

Dankie!!! Julle waterpunt by die Ride for Victory was uitstekend. Julle het ongelooflik moeite gedoen. Telkom is besig om sy merk in fietsry te maak. Sien julle by die Telkom Race.

Posted
Reinard' date=' geluk met jou goeie plasing by die Master Blaster wedren[/quote']

 

Backlash, het jy gesien ,daar is n Silver Titan tandem "avaliable"
Posted
Fietsry in SA is gesond en lewendig. Op Vrydag 12 Oktober ( Die naweek van die Crater wedren op Parys-OVS )het 226 50+ mans en 'n paar vroue aan 'n 86km wedren gaan deelneem. Uitstekend as in ag geneem word dat 'n wedren by Rooiwal in PTA in totaal nie eers 200 fietsryers kan trek nie. Van die land se beste master was in Parys en hulle het van so v?r as Kaapstad en Durban gekom.
Die Master Blaster is nou 'n permanente instelling en sal volgende jaar in die vorm van 'n toer wees. Met "time trail" kermesse en 2 skofte.
Almal kan deelneem en jy hoef nie 'n lisensie uit te neem nie. Om dit regverdig te maak was daar verskillende groepe 50-54.....55-59.....60-65 en dan die bo 65 en dan 'n groep vir die vroue.
Hou die kalender van volgende jaar dop.......

 

must agree, it was a good ride and also training for the shovaCry tough and the wind did not help. Got a 2.40, and will be back next year..ClapClapClap

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout