Jump to content

stevensfreak

Members
  • Posts

    39
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by stevensfreak

  1. Are there any group ridings in the mornings in Cape Town, Waterfront area?
  2. Dan s? ek ook maar "askies my baas dat ek n funrider is"
  3. Spinnekop for president! Popeye,(and David B) go win a league race before you comment further. Fkin funriders! Spinnekop I agree 100%, not bad for a TCS rider. Die bietjie respek wat ek vir jou gehad het is by die venster uit!! Dis "ons" Fkin funriders, wat JOU op die pad hou!!
  4. Antw van Karin by PPA, dit los die wegspring op, as ek sy is, sal ek baie versigtig wees wat ek verder doen of s?!! "Thanks Nico. Sy word gewys as 'tandem' omdat sy laat oor die timing mats gery het - sy was besig om met my en van die marshals te gesels by die C line-up bord en het nie besef dat die C groep alreeds oor die matte geroep was en by die hek gewag het nie. Toe ons haar vra of sy vroueliga ry en sy s? nee, sy ry C, het ons ges? dat sy onmiddellik by die groep moet gaan aansluit en sy is toe oor die matte - sal dan gewys word as tandem (wat op daardie oomblik besig was om te 'laai"). Jy kan enige tys so-iets terugpos op die Hub. Ivm haar vloekery - daarvoor het ek net een of twee amptelike klagtes nodig, en dan vra ek ons dissiplin?re ou om met haar te praat. Stuur vir my iets? cheers!! k
  5. was jy die ou in die mweb kit?
  6. Ek dink nie mens kan of vir Winning time, PPA of WCE organiseerders blameer vir die fout nie! Dis eenvoudig Kelly wat moet uitkom met die storie! Ek voel dis laag en gemeen om heeltyd te "sit en weelsuck" en nog die vermeetelheid te h? om "ouens te chirp"!! Sy moenie verbaas wees as iemand haar eendag hard gaan "gutter" nie.
  7. Thanks Popeye! I'm the ou in the Millennium kit! I'm NOT going to take a back seat and watch Kelly take the "honor", dem that chick pi@#$ me off!!
  8. Hi welcome, I'm staying in Gardens but cycle everyday pass Seapoint to Chappies. Drop me a line at cis@ct.stormnet.co.za and we can take it from there! Nico
  9. This is what happened after you "sit" on your opponent?s wheel for about 15m!!
  10. Jip, well done Chris!!
  11. Was gisteraand en met die nuwe stories van CSA raak ek bietjie "tens"
  12. Mr. CWC himself, Chris Willemse snr!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout