Jump to content

jiggs

Members
  • Posts

    138
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jiggs

  1. yip nice race
  2. Same day as the Durbanville leaque race, would love to do this race in my own backyard
  3. ASG het omtrent al die pryse geborg wat duisende rande beloop het. Ek sou graag die frame van R28 000 wou wen. Sien julle volgende jaar, al is dit net vir die nice luck draw pryse.
  4. So bietjie minder as R1000
  5. Wel ons is bietjie teleurgesteld met die prysgeld, aangesien die lucky draw pryse so groot was. Ons het nie eers 'n derde van ons inskrywing terug gekry nie. Ek moet se dit is 'n bietjie duur veral as al die checkpoints nog nie "gegear" was vir die voorste ryers nie.
  6. Ek dink dit is die 7 Okt.
  7. Highlight- Finishing 2 Lowlight - got lost in J-Bay loosing 5min
  8. Ek dink ook so, ons was gelukkig om al die riviere in daglig deur te gaan. Ek haal my hoed af vir die manne wat 23h30 gery het.
  9. Whether not good in the Overberg, think it's going to hit the Baviaans tomorrow
  10. Ek het 'n email van Wikus(ecobound) gekry. Newsletter no 5 Kyk op hulle site meskien is dit al daar.
  11. GOEIE NUUS! Ons ry die ou roete.
  12. So as dit nie reen nie en die riviere is nie te vol nie na watter tyd kyk julle om die roete te voltooi
  13. Nog net 8 dae dan is dit partytjie met lekker sosaties, roosterkoek,jaffels,sop en brood, coke,energade en 'n Spur burger. Lekkerrrrrrrrrrrrrr! O ja daar is ook nog 230km mtb
  14. Tot wanneer oefen julle nog voor die TB?
  15. Sal lekker wees om te start met 14C , maar dink 3 tot 5C is op die tafel vir die start
  16. Don't know the route but I know it's about 800m of climbing and it's going to be very wet.
  17. Weet nie of dit in die Baviaans ook so reen soos hier in die Overberg nie, want dan gaan slegs 'n duikpak jou droog en warm hou.
  18. The loose "klippe" was me spinning up the climb. -)
  19. So lank die Spurwaentjie nog oop is as ek daar kom is ek happy
  20. Ek gaan die naweek begin mielies gooi. Is dit te laat?
  21. The tag does not work, if you are more than one sprinting for the line the guy who can tag first win. not cool!
  22. Ek het myne nou vir seker 5 maande en het al van die epic roetes gery en ek kan regtig nie kla nie. party ouens kla die wiele is te sag, maar dit is gewoonlik die ouens wat op 'n HT met te lae druk ry.
  23. so as ons die ou roete ry dan sal dit 'n breeze wees VS langs die TB?
  24. Ek kan my nie nou al kry om aan die tanneklap van koue te dink by die start nie. Hoop net dit is droog van bo.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout