Jump to content

jiggs

Members
  • Posts

    138
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jiggs

  1. Ons kan nie dalk bietjie vroër begin nie, dan kan ons vir 'n slag die rugby kyk.
  2. jiggs

    Staalwater 2013

    Van die ouens se dit is net rolling hills en hulle reken die wentyd gaan so 1h45min wees. waar kom al die info vandaan. Sterkte vir die ou wat mik vir daai tyd.
  3. A friend of me still have a entry for 2 with accomodation available
  4. Thanx. Is it a dirt road after Uniondale?
  5. weet iemand dalk die roete vir die backup voertuie na Patensie asb.
  6. Ek weet nie ek bly in die Overberg, maar soos dit nou hier reen en met die weer wat voorspel is vir die volgende week kan ek nie sien hoe die Baviaans gaan droog wees nie. Die reen tref die Oos-Kaap gewoonlik so dag of 2 later.
  7. Dit lyk of ons weer vanjaar gaan water hê op die roete.
  8. Doen nog 1 lang ride die naweek van so 120km+, recover vir 'n dag, doen dan so 3 tot 4 sessies in die week van so 1-2uur nie te hard nie. Die naweek voor die TB 80/90km slow ride en dan nog net 2 recovery rides van so 'n uur lank verkieslik op Dinsdag en Donderdag dan sal jy fine wees.
  9. Jammer Naas meskien volgende keer het klaar vir Greyton ingeskryf. Sal moet plan maak om te gaan ry daar by jou.
  10. Available Monday
  11. Next year its the DC picnic
  12. I do have a 2012 Anthem xo 2nd hand(six months old) that I might sell. Also thinking to upgrade to the new carbon one.
  13. Thanks maybe will try the Ergofit. It was the only standard BB30 crank available at the time.
  14. I'm 1.8 m and has change my crank from 50/34 172.5mm to 175mm 53/39. How does this influence my bike set-up.
  15. nou waar moet ek dan bly?
  16. sien julle Saterdag
  17. Weet iemand dalk wanneer word die race uitgessai op TV?
  18. Ek het gehoor iemand sê hulle GPS het op 'n stadium 31% gewys. Ek gaan hom weer en weer ry tot ek nie meer hoef te stap nie.
  19. Dink net aan die koue bier na die "molehill" x 3
  20. Die nuwe klim sal seker ook 'n naam kry na die event. Vir julle wat nie weet nie Bliksembultjie kry jy met 10km oor, julle sal weet waar sy naam vandaan kam as julle daar kom.
  21. Dit gaan staal van 'n ander kleur wees die jaar, al is dit net 'n 3km klim oor die berg is dit nie so maklik nie. die 1ste 250m klim jy 50m voordat dit afplat vir 800m en dan begin jy die laaste 1.8km met 240m klim oor op 'n rowwe jeep track en pasop as jy oorgaan die klippe is lekker los.
  22. Ek het 'n deel van die nuwe roete gery.(Bring maar julle stapskoene saam)
  23. Ek weet die roete het verander, meer surprises. Ek het gehoor daar is 'n klim van 340m in 4km wat bygekom het. EINA!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout