Jump to content

jiggs

Members
  • Posts

    138
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jiggs

  1. Waar kan ons die foto's sien?
  2. Een van die beste georganiseerde race wat ek al gery het en dit sluit PPA . Die 60km was nie so maklik nie, maar ek verstaan die 45km was 'n killer, my pelle het tot ou nag gepraat van die taai 45km, maar het belowe hulle is volgende jaar terug. Thanks Corrie.
  3. And that would be?
  4. Dit lyk of dit almal se probleem is om uit die twee roetes te kies. Ek wonder of die beter ryers die 45km of die 60km gaan ry.
  5. Do you want to do it on the Fondriest?
  6. Ek gaan julle daar sien.
  7. I want to know aswell. My lbs says no.
  8. Remember the 100 miler is on the 26 May
  9. Ek het 'n Tacx Bushido indoor trainer wat ek al vir 'n jaar gebruik, om dit beter te maak het ek die software gekoop .(3.5 upgrade kit). Ek het 'n probleem om die trainer gelink te kry na die PC. Die rekenaar tel die control op , maar nie die trainer self nie. Kan iemand my dalk help asb.
  10. Ek stem, daar is genoeg SV om hulle eie groep te vorm.
  11. Wonder hoe lank dit gaan vat om dit uit te sorteer, seker eers teen Junie volgende jaar wanneer almal al vergeet het van die DC. Ek is seker die borge sal graag wil weet, meskien sal die swak terugvoer van die uitslae die borge 2 keer laat dink voor hulle weer 'n span borg wat moontlik 'n kans staan om onder die top 10 te eindig.
  12. Who will be the 1st team with no pro's?
  13. Ek bly hier op Caledon en daardie laaste bultjie 10km voor die einde het ek bliksembultjie gedoop en ek sien nou dit was dalk jou en die meeste ander ryers se doodskoot ook.
  14. Die nuwe roete was 'n monster teenoor die regte Baviaans. Dit sal interesant wees om te sien of hulle nie die roete so gaan hou soos wat dit nou was nie, meer uitdaagend en lekker as jy eers klaar is.G@t is nog seer na 10h30, wil nie weet hoe voel 22h00 nie.
  15. Dit lyk vir my ook so, was net nie seker nie.Ek dink die meeste van ons is nou meer senuweeagtig oor die nuwe roete as oor die ou een. Weet nie regtig wat om te verwag nie.
  16. Is die Never Ender klim nog steeds deel van die roete?
  17. Kan nie wag vir my Spur Burger & Chips nie.
  18. 100 miler in Malmesbury
  19. Ek wil net vir Peter Lambert en sy personeel van Cycle Lab Tiger Manor dankie sĂȘ vir die puik diens wat ek ontvang het met die aankoop van 'n nuwe fiets, hulle het selfs vir my 'n fiets geleen terwyl ek moes wag vir 'n antwoord van die versekering. Hulle het ook die skoonste werkswinkel wat ek al gesien het. Ek kan regtig Peter en sy span aanbeveel vir een en almal. Dit was regtig my beste ondervinding met 'n fietswinkel.
  20. Going to do a circle route from Caledon via Theewaterskloof dam ,Villiersdorp after 2km turn left up Kaaimansgat(9km climb and then 8km down into the valley) turn back over Kaaimansgat home via Grabouw,Botriver.
  21. Clive you rock! Good one for Aurecon 1st and 4th.
  22. Ek gaan mtb en pad ry, wil 'n bietjie die rollers ry om in shape te bly vir die somer liga. Ek is op plot 72 Arniston of kontak my by 0833803929 as iemand in die omgewing is en wil gaan ry.
  23. Enige iemand wat dalk in Desember in die omgewing is wat wil oefen?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout