Jump to content

_C50_

Members
  • Posts

    365
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by _C50_

  1. Oom-P, Gaan jy roll-call hou? Hoeveel is ons nou? Oom-P, Lamb-T, Fan-D, BMC, Faan, C50 ...
  2. Pops, Ek ry in 45min werk toe van my huis af met 'n rugsak op my rug. Hoe stadig wil jy dit vat? ;-) Ok, ons werk maar op 'n uur. Ek kan sien ons gaan vir iemand wag of iets. Moet self nog probeer uit die bed kom. Het iemand 'n kontak vir booties? Waar kan mens die goed kry waar dit nie R300+ kos nie? My tone het amper nou die aand af gevries!
  3. Ja, ons ry Dorpstraat op, links verby die M&B, regs om die sirkel dan klap ons dit deur die dorp. Is dit nou net ons 3 Pops? Waar is daai ViinigeFaan? Niemand anders wat ons van SW se kant af join nie? Kan mense mos langs die pad kry of hoe?
  4. Mamma gaan vir my kwaad wees! ;-) 7:15?
  5. with Look road pedals? interesting ... ;-)
  6. Smart! Volgende keer kan oom Popeye die roete kies ... age before beauty, of so iets. ;-) Andrag dan, hoe laat?
  7. Cool, uitgesort. Popeye is bang hy breek 'n speek op daai nuwe fancy wiele van hom op die Pniel pad. ;-) Post vir ons daai nice scenic roete Franschoek toe Pops.
  8. Daardie Eerste Rivier pad is nou 'n stuff-up met die geteerdery. Wat van Andrag, Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie? Dan weer oor Polkadraai huis toe?
  9. Vinnige Faan, Jou moegoe! Hoe kan jy nou sulke dom dinge gaan aanvang? Ek het dieselfde ding gedoen (minus die drugs) en myself amper uitgevat. Ry terwyl jy siek is, stuuupid. ;-) 3 Jaar van geen sport, niks, nada.... Graves Disease, anginas (hart issues), gef*kte skildklier later ... you don't want to go there. Vra maar vir my. Herinner my om jou 'n skop onder jou gat te gee by Knysna. ;-)
  10. Popeye, Hy dra seker die geel trui op die oomblik in die liga, die dat hy jou nie kan join in D vir jou "challenge" nie. ;-)
  11. Pops, Ek dog jy gaan die ouens in die leage aanvat? Of het jy daar teen besluit? As hy nie saam met jou daar in D wil kom ry nie dan moet jy maar saam met hom gaan ry. ;-) Ook maar goed ek mis hierdie een, lyk my jy's op 'n mission! ;-)
  12. Wat de f0k?!? So hulle dink ons het gekroek?? Ek sal die bloed wat ek iewers langs die pad gekots het gaan soek vir 'n bewys...
  13. FF, Koop 'n bakkie. Geen towbar benodig. ;-)
  14. Pops, waar bly oom Jan??
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout