Jump to content

Buchu

Members
  • Posts

    60
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Buchu

  1. Hi Meezo. Where do you buy that FR202 frame. I know there were some more pages on this thread, but it is missing.
  2. +1. Werk baie goed vir my. Ketting hou beslis langer vandat ek Spanjaard gebruik.
  3. Thanks for al the help. That is the first time that i will be buying something from CRC.
  4. Where can i get a 34.9mm straight seatpost that is 400mm long for a Scott Pro.
  5. Helder blou lig met 'n bietjie sneeu op die berg. Perfek vir mtb. Laat die wiele rol.
  6. Die grootste fout wat meeste mense maak wat nie Eselfontein ken nie is om te hard aan die begin te ry, want die eerste 16km is redelik plat met lekker single track deur die twee Poppelier bosse. 'n Mens voel mos dan lus vir ry en dan kan jou hart rate te hoog gaan daar.Hou net jou hart rate dop en geniet een van die beste mtb tracks in die land. Die klim na die pyplyn toe is nie mak nie, maar die steilste stuk is die 1.5km na die pyplyn. Na dit is dit die uitsig en downhill dubbel die klim werd. Ek sal graag wil hoor as jy klaar gery het hoe dit was.
  7. Weather looking pretty good for Saturday. Perfect for mtb.
  8. Jy kan op die dag ook inskryf, maar dit is goedkoper om online by Entrytime.com in te skryf.
  9. Dit raak elke jaar net beter. Kan nie wag nie!
  10. Ek het gehoor dat daar later die jaar met 2013 se reeks, miskien 650B duels gaan wees. Dalk Scott of Merida? Dit lyk vir my na 'n opsie. Wie weet meer oor dit?
  11. Buchu

    Burgled

    Ek was ook die gelukkige wenner van inbreker laat Saterdag aand, maar ek het nog TV gekyk in die ander sitkamer. Ons het per ongeluk een van die skuifdeure nie gesluit nie. Hy het nie so baie tyd gehad om te steel, voor ek hom gehoor het nie. Ek het twee groot messe in die kombuis gegryp en op hom geskreeu, maar hy het die resies tot by die deur gewen. Dit is 'n groot frustrasie om al die kaarte te kanselleer, nuwes te bestel en om al die foon nommers weer te kry.
  12. Buchu

    MTB Skoene

    Dankie. Ek het van Specialized vergeet. Hoop hulle het size 48 in voorraad.
  13. Buchu

    MTB Skoene

    Wat is die beste MTB skoene onder R1600, vir mense met groot voete: size 48,49.
  14. Francois at Manic Cycles in Worcester has got a set of American Classic 650b for R5500. sel:0824138935
  15. Wat van die man wat agter hom gery het en die video verskaf het. Sonder die video sou niemand van dit geweet het nie. Give that man a Bells!!!
  16. Slanghoek is baie beter as Bainskloof. Jy spaar tussen 15-20 minnute deur Slanghoek.
  17. Ek gaan beslis daar wees. Die " vibe" is uitstekend daar. 55km gaan ons 'n bietjie besig hou.
  18. Het die FOCUS reeks by die Argus expo gesien. Die Super Bud 2 lyk na 'n wenner vir R 23000 of Scott Spark 35, dan kry jy nog carbon ook en hy is R 25000.
  19. Ek het presies dieselfde probleem. Ek is 1.85m en het vir 'n fitment gegaan. Ek het 'n 58 tans, maar die stem moes ek 60mm lank gemaak het. Die fiets is dan nie so stabiel nie. As jy die geld het, koop 'n 56 en jou lyf sal jou eweig dankbaar wees.
  20. Ek is ook in J. Dra 'n rooi Ceres top. Moet onder 3.30 die Argus doen en ek help altyd daar voor.
  21. Maak 'n groot verskil met klimwerk en lang Jeep track paaie.
  22. Buchu

    Bike Porn

    Hoop nie jy het wit skoene ook nie!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout