Jump to content

ScottyScott

Members
  • Posts

    47
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by ScottyScott

  1. Waaroor kla julle ouens? Die meeste van julle se bikes kos enige iets van 15 tot 20 duisend rand. Die ouens van ver soos ek (900km) spandeer omtrent 3 duisend rand die naweek van die argus met brandstof verblyf en kos. Nou kla julle oor n R 47 se foto??? Ek het die CD paket van Action Photo gevat daar was 16 fotos van my, oukei nie almal is uitstekend nie maar daar was darem so 4 fotos wat regtig top was ook by. Die cd kos R320 Aan die einde is die besluit steeds joune, niemand dwing jou om die fotos te koop.
  2. Hi FRAIL. Nice photo. Waar presies het jy die fuel gekry, by die fish chips shop of by die shop net langs aan? Just Jokeing. Sterkte met die res van jou trip David. "Cheers"
  3. Frail we Salute you. Ry mooi en geniet dit. Sterkte ou maat.
  4. Hey kerels ek weet nie. Daardie Danish chick se arms is darem net te gespierd. Ek sal die bike vat. Of sy moet n langmou top aantrek
  5. Party dae is die site vinnig ander kere weer baie stadig.
  6. Hi David Ticket nr 6 for ScottyScott Wil make eft. Good luck with your trip. Groete uit Prieska
  7. Ja ek stem saam die eienaar van die hond moet die skade aan fietse betaal. R 192 000 WTF Komaan watse fietse het die mense gery? Wat van hulle medies?
  8. Yes I also have a Allez Comp very nice bike I think R6000 is a good price. But then it depends on the condition of the bike. That bike has the Zerts inserts that is very nice comfy ride. Good luck.
  9. Net soos jy se Burts. Ons gaan net die klein hondjies los maak.
  10. HAHA for your silent Braai. To the old lady Ons sal die Vrydag aand ook n silent braai hou maar Saterdag aand maak ons die honne los
  11. Dankie manne Het nou met Buffelsbaai Karavaanpark gepraat. Daar is nog blyplek. Kampplek vir tente R185 per 2 persone daarna R 60 per persoon per nag. Die beste van als dus met n see uitsig klipgooi van see
  12. Ek soek n plek in/naby Knysna waar ons kan kamp die naweek van die Oester Fees. Ons is 4 manne wat die 85MTB wil gaan ry. As iemand van kampplek weet laat weet asb en tel nrs as dit moontlik is. Gaan in tente bly, dus mos deel van die mountain bike ding. Soek net toilet en stort geriewe. Dankie
  13. Makes one think of the old Zim joke: What did Zimbabweans use before candles? Electricity... Thats the best!!
  14. JA SWAER!! Nou praat jy.
  15. Dankie julle. Klink goed as daar nie te veel tegniese dele is, die bulte kan n ou nog vat oefen nou net lekker hard tot dan. Blinkfan as jy so se maak ons so. Sien julle daar.
  16. Ek sal dit waardeur as iemand vir my meer inligting kan gee oor die 85km MTB race wat jaarliks by Knysna gehou word.Die jaar is dit die 2de Julie. Ons is n paar ryers wat graag wil gaan ry, die probleem is dus ons eerste MTB race. Hoe moeilik is die race? Is dit baie singletrack? Moeilike tegniese dele? My argus met padfiets was 3uur 48 min, sit dit bv in my broek om die 85km MTB race maklik binne die tyd te voltooi? Hoe lank voor cut off? Daar is n kort een dan een van 60 en dan die 85km. Ons wil graag die 85 km doen. Ek hoor graag wat julle te se het. Dankie ScottyScott
  17. My A list Cycle shop. AlphaBetha Cycles Kimberly My LBS. Burts a fellow Hubber and teammate!!
  18. Nice to hear. Sien julle kerels hoekom ons plaaslik moet ondersteun!! GEEN oorseese online cycle shop sou dit vir FRAIL gedoen het. Well done CWC
  19. Dankie Tankman vir die email adres. Gaan nou vir hulle mail. Thanx Maybe it will help if all of you who are also disapointed by the highlights also mail them the more mails they get the better.
  20. Is that a Mercedes Logo on the front fork?
  21. Na die Argus was ek bietjie met vakansie. Gister aand was die opwinding groot oor die Highlights Program van die Argus. Groot was die teleurstelling Verstaan ek die TERM HIGHLIGHTS dalk verkeerd? Vir my was dit meer soos n dokumenter oor die Argus! Vir alaml betrokke by 2011 se Argus 10 uit 10. Vir Supersport se Highlights program 1 uit 10
  22. Ja. Musiek sal jou meer opcharge. Vir my is dit veiliger om eerder uit te luister vir karre ens.
  23. Wow!! Your one angry dude!! Whish I have some of that agresion comes Sunday
  24. Hallo FRAIL Al die besonderhede van jou rekekning staan daar behalwe die rek naam. Of is ek net deur die slaap? Stuur asb vir my. Groete
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout