Jump to content

ScottyScott

Members
  • Posts

    47
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by ScottyScott

  1. Hallo SFDT Ja R 47.60 is baie maar neem in ag jy kan nou by Photot First of enige foto plek jou foto gaan print, vergroot soos jy wil of wat ook al. Ek het na die OFM op action photo ook die digitale fotos gekoop en is nie spyt. Cheers
  2. 1.86m 92 kg Specilized Alezz 57cm Giant Allias MTB 21"
  3. Ag no man Burts. You must ride like a wild beast!! Gooi Kole pappa oop en toe. Teef hom. Ry hom boeta ry hom.
  4. 5 Voertuie van Prieska ry Vrydag oggend 5 uur. Die ander manne is al vandag weg. Gaan n Breakfast op Victoria West vat en dan n brandewyntjie by Matjiesfontein gaan drink. Tradiesie vir die Prieska groep.
  5. Dus nogal nice. Net jammer dus nog een van daai modelle waar die shifters nog onder sit.
  6. Die manne wat weet se jy moet net alles dieselfde doen voor n groot race soos wat jy doen voor n Saterdag se lang afstand. Vir my werk n lekker 500g rump steak Meduim met 2 dubbel KWVs met Coke.
  7. MR Dennis Brown. Sulke werf @ters soos jy moet net hard ge BlIKSEM word. Ek het nie tyd vir sulke vuil gatte wat ander se hard verdiende geld pasella wil he.
  8. Ek weet nie. Lyk vir my ook Fishy. Pabalello is n township by Upington. As dit n scam is kan ek nie glo dat die D##S n foto van homself sal opsit. Hoekom gebruik n die website CWCYCLES in sy AD? Sal graag wil hoor wat dink ander hubbers.
  9. Ek kan FRAIL se storie bevestig vir die wat nie glo dat hy JHB toe en terug Kaap toe gery het en wel die 94.7 2 keer gery het. Vriend van my Burts het sy verblyf een nog in Hanover betaal, dus omtrent halfpad tussen Kaap en JHB. Frail ek sal ook R1 per KM gee op jou 400km Challenge. Waneer gaan jy dit doen of het jy klaar? PM my jou bank details. Thanks
  10. Vir my gaan dit oor DIENS. Dit is presies wat ek kry by ALPHABETHA CYCLES in Kimberly. Goeie Diens, Goeie Pryse
  11. I think its more a case of General Knowledge
  12. Did some Abuse to their house. Did you SH@T on their lawn?
  13. Ek het dieselfde gedagte. Veral as jy kyk op die seedings begin daar n klomp social tandem ryers nog voor my. Ek verstaan nie lekker die seedings nie, maar nou ja sal net die jaar moet sorg ek ry n paar goeie races dat ek wragtig nie weer volgende jaar met die selfde probleem sit nie. LOL
  14. I sure as hell hope its not a bunch of tourists taking snaps becouse i start behinde them.
  15. GG Begin 08:11 As daar nog GG ryers is laat weet. Ek ry eerste Argus beplan vir 3:30 as weer saamspeel.
  16. Hallo Skywalker1 Ek het seker n maand terug n stel Eastons Aero 50 gekoop. Swart speke met n rooi hub. Baie lekker wiele. Hulle lyk regtig smart op my bike Groete
  17. Dankie vir julle raad. Wil6. Help asb waar gaan kyk ek die tye was nou op racetec se site maar kom nie reg. Dankie Charles
  18. Hallo Julle Ek soek raad asb. Het Nov 2010 my eerste seeded race OFM gery. 3 uur 8 min. Nou begin ek die Argus in GG 08:11 Nou is my probleem ek wil graag as weer saamspeel 3:30 ry. Daar is ouens wat se omdat ek na 8 wegspring gaan dit moeilik wees want die verkeer van fietse gaan te veel wees en jy sal nie maklik die massas verby kan gaan om n goeie tyd te ry. Ek sien nou daar is ouens op hub wat argus entries verkoop. Hoe werk dit? Begin ek dan op sy plek? Ek het tog steeds my eie timing chip. Dankie Groete
  19. Dankie julle Daar spaar julle my nou geld i.p.v om die goed te koop 2 keer te gebruik en dan dit af te haal het julle raad my klaar die antwoord gegee. Baie Dankie Groete
  20. Hallo Hubbers Ek speel met die gadagte om timetrail bars te kry. Nie dat ek hulle in die races kan gebruik. Ek ry races soos OFM Classic Argus ens. Ek dink daaraan om die bars re gebruik vir oefening as ons lang ente ry. Hoe groot verskil maak die bars? Moet jou setup op bike verander word? Watter voordele en nadele is daar rondom die bars? Dankie julle ek hoor graag julle opinie. Groete
  21. Lets hear it!
  22. This ones for you.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout