Jump to content

PappaBear

Members
  • Posts

    367
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by PappaBear

  1. Second that Tromps!! I'll hold and you moer!
  2. Tromps..... jy moet pasop! ek sing sommer more heelpad!
  3. Onetime, as jy gesond genoeg is om regop voor jou PC te sit, is jy gesond genoeg om more te join..... andersins val dit onder panzyism....
  4. I'm bringing sexy back!
  5. (a) Tromps, ek lieg nie! sy sou vandag teruggegaan het, maar die skool het verspoel, so dit moet eers herstel word, so sy bly nou hier vir 'n onbepaalde tyd.... en nee ouens, sy is nie op skool nie, sy is 'n onderwyseres!! (b) Eentyd, ek is bly jy gaan ons nie terughou nie!
  6. Ek gaan ook moet cancel op more..... GRAPPIE!!! Nee wat, so maklik raak julle nie van my ontslae nie! Ek het selfs vir MammaBear nee gese om die ride te doen!!
  7. Ag julle ouens, ek is seker die onfikste van die hele span, maar ek wou nog altyd die trip doen. As ek die laaste 100km solo doen pla dit my nie regtig nie, al baie kere alleen gery.
  8. ok' date=' ek vat my selfoon en bo-op sir lowrys sal ek bel vir iemand om my te kom haal[/quote'] Wat van my jou ............................................................................................!! Sien jy BMC, hier volunteer Onetime om vir jou te sleep!!
  9. k@k strategie BMC - fan..... die 2 dudes met mtb's is die ouens wat (behalwe vir hul fietse) elkgeval die meeste gewig teen die passe moet uitpickel... so nee regtig! dink weer!
  10. Julle besef as die hele voorste peleton agtertoe skuif, skuif die agterste peleton net verder agtertoe... soos dit nou aangaan gaan ons op die weskus eindig voor ons begin het!!
  11. Tromps.... speak for yourself!! ek weet die roadies sal ons seker drop, maar ek beplan nie om te kamp nie!!!
  12. Onetime: as jy lyfseer en regte griep het, bly tuis, maar as jy af en toe 'n slympie uithoes en 'n effense mate van die snuffels het, kan jy maar join.
  13. Lekkerrrrrr!!! I love it riding through lots of people wearing my lycra!!
  14. Tromps, jy gaan saam al moet ons jou aan klein trompie saam sleep!!
  15. Kyk op page 1 van die post, tromps.... BMC Fan het egter vergeet om my en jou ook te "sterriekie".
  16. ORCA, hoekom join jy nie??
  17. BMC fan, soos ons laas gery het toe dit so gereen het.... daai pad. as jy reguit aanhou kom hy in somerset wes uit.
  18. Sit net jou rooi liggie agter aan, dan sal jy fine wees.... onnodig om lig op te sit vir 'n halfuur.... elkgeval, ek ganie!
  19. BMC - you should always laugh!!! if I do/say something silly, laugh!! (jy weet immers ek is nie vinnig nie, en jy weet ook ek dink nie ek is vinnig nie, so die logiese opsie wat oorbly is dat dit 'n grappie is, soos Onetime se slak met die gebreekte been grappie)
  20. So.... is any of the participants not that strong (who will more likely to be riding with me and tromps) or is everyone in the machine category... (like marius and onetime).....
  21. Onetime, ons kry mekaar 7h00 by Andrag.....
  22. Tromps, ons kyk maar hoe as ons bo op sir lowries kom en voel klaar foos, dan spring ons ori ralie en doen 'n serious downhill!!
  23. Tromps, jy weet mos ek het net 1 fiets...... dus ja, ek ry met my mtb.... DIE LEWE IS MOOI!!!!!
  24. Ai tog! Los asb net saterdag jou handsak en lipstiffie by die huis!! WTF' date=' what you on about????? just dont tell me you drunk again!![/quote'] You, not knowing if you'll make brackenfell again..... rather girlish comments....
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout