Jump to content

PappaBear

Members
  • Posts

    367
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by PappaBear

  1. Ai tog! Los asb net saterdag jou handsak en lipstiffie by die huis!!
  2. Sal kyk hoe ek voel.... is nou al vir 'n week siek! Voel darem vandag beter!
  3. My siekbrief is BAAAAAIE mooi!!
  4. Ek nog siek!! En het ander belangriker sake tans opi agenda!
  5. Looks like Tromps will not be joining......
  6. Almal wat my ken weet ek bly nie lank kwaad nie! Veral as ek nie regtig kwaad was nie!
  7. More Onetime Gaan baie goed dankie! Behalwe vir grieperigheid..... sal maar eers weer opi fiets wees as die weer weer draai, lyk my dit sal eers dinsdag wees..... Dink jy ek sal die 4 passes kan join met my mtb? wil julle manne nie ophou nie....
  8. HIER IS 'N GROOT GEMOERERY OPPAD!! Veral Mnr. Eentyd het bq hand uitgeruk!
  9. Ek probeer sommer net die tension bietjie breek Onetime! Ek hou maar van so 'n ou grappietjietjie af en toe (al is hulle maar flou!)
  10. Soos dit vir my klink gaan ons links, dan 'n hele stuk reguit, later weer links. Dan regs en weer 2 keer links. Maar ek kan verkeerd wees....
  11. Would also like to know which direction the route will be taken..... Rello? what's up with the "no coffee stops"...... ??
  12. OK, I'll carboload and "trap myself stukkend", but I'm also doing this ride!
  13. Julle hou darem daarvan om te bitch & moan!
  14. For parts, as well as being plain stunning! The Felt F85. Ultegra rear deraileur, and 105 groupset further. Beaut of a bike! R9000
  15. Hierdie storie dat ek net 'n mtb het is nou stadig maar seker om my te begin pla.... soos 'n vrat opi skrotum.... wil SOOOO graag hierdie rides join!!
  16. ja nee, daai is Pricey!!! Eendag, in 'n perfekte w?reld sal almal Mongoose ry....
  17. higher = ho?r hear = hoor understand = verstaan, soos in jy vir my???
  18. Wat moet ek dan se? Wel' date=' ek weet ek kan 'n hoor average as 25 hand haaf!!![/quote] jy kan dalk 'n hoor average handhaaf, maar ek kan 'n 25km/h voel average handhaaf..... check jou spelling tromps!
  19. Moet myle inkry vir die Trans Baviaans. My coach se dit sal my goed doen. Reg Lizard is jy in of uit? net sodat jy weet, die roete wat ons gaan doen is ook so 90km, waarvan 50% mtb is.
  20. so much vir die zevenwacht mtb ride....
  21. Ek vat maar vir eers 'n break op die "roadie trips"..... net tot ek darem ook soos 'n roadie lyk.... teer VREET my tyres!!
  22. Yesterday we took gravel road around Kraaifontein, towards malmesbury and then back to durbanville. Will be either that route (not technical, but can ride hard), or majik forest. And obviously open for suggestions!
  23. So tromps and I went on a night ride yesterday. FREAKIN AWESOME!!! We want to make it a weekly ride, either Tuesday or Thursdays. Who wanna join? PS: This is mtb..... J
  24. Swak vorm Onetime!! Dis reg, maak dit dan maar Nexttime vir Onetime.....
  25. So no one else joining this ride???
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout