Ons het dieselfde oorgekom met die tandem. Hulle het eers gesê hulle sal die fout regmaak, en toe ek na 3 maande kla dat dit nogsteeds nie reggestel is nie kry ek 'n e-mail wat sê hulle wou my 'n guns bewys maar nou gaan hulle nie meer nie. Ek dink dit is uiters swak. Ons ry al 5 jaar tandem en kon bewys ons het saam gery...