Jump to content

Team Epo

Members
  • Posts

    32
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Strand
  1. Jy ry seker die 60km.Jy het mos homeground advantage.
  2. As ek het dit reg het betaal PPA vir racetec op die spesifieke dag om PPA lede te time.
  3. Ek is in vir die 60km.Ek het verlede die 30km gery en het dit baie geniet.Naas doen regtig baie moeite om seker te maak jy kry die beste wat n mtb roete jou kan offer.
  4. Jy kan nie Wannabees cycling club kontak.Hulle ry die tyd van die jaar vanaf Lord Charles.
  5. Ons is n paar ouens wat dit gaan aanpak as n adventure .Ons wil kyk vir so 10 ure .Niemand het baie geoefen vir dit.Dink dit gaan n baie lang dag wees.
  6. Weet iemand wat was die wentyd vir die 60km ?
  7. Die mense wat my gehelp het was baie oningelig oor die CSA lisensie.Ek het myne ook by my gehad.Toe ek hulle vra of ek R35.00 afkry toe se hulle nee.Volgens Naas as jy nie n CSA lisensie het kos n laat inskrywing jou eintlik R215.Ek het wel net R180.00 betaal ,maar soos ek verstaan sluit dit die R35.00 in indien jy nie n CSA lisensie het.
  8. As hulle nie die roete gaan verander twyfel ek of hulle volgende jr weer so groot opkoms gaan he.Daar was net te veel sand die laaste 20km. Baie mense het blykbaar by Suiderstrand gestop.
  9. Ek dink die 60km gaan n lekker uitdaging wees.Die hoogwater en springggety kan dinge bietjie moeilik maak op die strand by Brandvlei. Ek sien baie uit na die uitdaging.
  10. Word daar geen registrasie saterdag oggend gedoen ?
  11. Ek sien hulle beplan miskien n klein stukkie ompad by Avontuur.Ek dink dit kan nogal n groot opeenhoping veroorsaak.
  12. Ek het n Silverback Space 2.0 met vol Ultegra en Mavic rims gekoop vir R9500.00
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout