Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. gaan ons in batches wegspring? seeding? registration before hand? want dit gan 'n malhuis wees as dit NET voor die race is!
  2. yup ek het gekyk! whaaa ha ha ha
  3. ek reken ons kry helshoogte met die terugkom slag? Nognie na die roete gekyk
  4. eks in vir die 108 met die knobblies, soos gewoonlik. Boschendal...aaawesome!
  5. Dankie Mr Tyga vir die tensioner leen en die 18T sprocket!!!!
  6. ek gan more aanmekaar flans! LOL LOL gan net eers Lford ry dan na LBS toe met alles ha ha ha
  7. ok wag: dialdbikes gan stock inkry van die een wat ek wil he, so ek sal dan wag. ek gaan dan nie CRC order doen nie, te bang dit kom nie betyds hier aan nie al doen ek dit express delivery. as dit nou so kom dat dialdbikes nie stock inkry vroeg volgende maand nie sal ek CRC doen. ek wil net die SS reg he vir die argusts daarna kan ek maar vir eers my tyd vat met die regte parte soos ek dit wil he
  8. ek sal, ek wil net uitvind oor die free shipping en express delivery issue ek soek ook my order soos in gister! LOL
  9. if you want it express delivery = R249, do you pay in? anybody knows how this works?
  10. kewl stuff lat ek nou hoor by ou Cassie ek is nou ook nie seker nie want as mens oor 130 pounds gan is shipping free soos met my raam wat ek by CRC gekoop het ma dit het lank gevat om te kom! ek kannie wag nie ss moet reg wees voor argusts anybody that can answer this q??
  11. i mailed http://dialdbikes.co.za/ wrt the tensioner for my SS and they are only/maybe getting stock at the end of the month, maar dan is dit te laat! I see CRC have the same item anybodies want to club for an order and on DHL Express delivery???? and share cost on the delivery? my order so far = +- R1600
  12. Ek dink al hoe meer daaraan om net my articles klaar te maak en dan die pad te vat! ek het genoeg gehad van die land!
  13. whaaa ha ha ha jaaa verrie funnie ne!
  14. whaa ha ha ha.... man im not! LOL
  15. dankie man ma dis blessitswil uit stock uit! ek sal hoor waneer hulle weer inkry
  16. ek het klaar betaal en gannie tent nie boet! LOL ek soek 'n properse bed! LOL hulle gannie myse geld refund nie
  17. kan IEMAND my net om vaders naam se hoe kry ek 'n bed geboek in 'n kamer in die koshuis??? ek het my R270 betaal maar die vrou se ek moet die hele KAMER KOOP!!!! en dan weer die orige beddens VERKOOP?? wtffffreak!!!! is sy nou MAL!!!
  18. ek het gesien ja, ma ek soek 'n groene, kannie lat my SS soos 'n verkleurmannetjie lyk nie! LOL LOL
  19. mense asb help, ek weet nie of ek hier moet post nie maar ek kort nog 'n chain tensioner, en wil 'n groene he! enigiemand wat weet waar ek hier in sa een kan kry, nou te laat om van oorsee af te bestel! soos DIE: http://www.chainreactioncycles.com/za/en/fire-eye-the-spur-singlespeed-chain-tensioner/rp-prod58437 UNLESS daar vinnig genoeg mense 'n CRC order wil insit met quick quick delivery????
  20. can anybody please tell me: if you stay in the hostel, what do you do with your bike? So i hear the hostel have already started taking bookings! HUH? ek sal mar boek dan, dang!
  21. buzy with this, the spokes is nogal a challengen LOL
  22. selle hier! dang ek wil net die ding klaar he vir die argust LOL
  23. CatGirl

    Argus MTB

    ha ha ha met watter race moes ek vir jou gewag het? LOL ja man ek ride mos my races..me in noooo hurry hey dang eks bly ons ry nie weer boschendal nie jy in vir die 55??
  24. CatGirl

    Argus MTB

    entered the 55, gan lekka wees
  25. me registered on 26/11/2013, same week got my stuff and started, check me signature vir modules die semester
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout