Jump to content

Allrounder

Members
  • Posts

    2730
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Allrounder

  1. Good luck man. Its horrible news! Hopefully I will not have to make that decision for a couple of years.
  2. I also had a very close call. Dr told my mom to start the necessary arrangements.
  3. Word die oproep sentrums>>>??? se mense gemeet op hoeveel oproepe hulle maak, of hoe lank hulle per oproep op die foon is? Of hang dit af?
  4. Dit is n baie mooi outjie die!! Baie geluk en mag jy baie veilige en -kilometers ry met hom!! SONDER probleme, en n gesluite bak!!
  5. hahahaha ja dit het met my pa se suster gebeur. Was op n bus saam met konstruksie werkers wat haar goed met mekaar bespreuk het en wat hulle graag sal doen ens. Sy het heelpad geluister tot by haar stop en toe se sy in hulle taal dat hulle gelukkig nie haar smaak is nie. Dit was in Europa erens gewees.
  6. of in Afrikaans van hulle praat en dink hulle gaan nie verstaan nie!!
  7. Enige nuus oor daai bakkie se sluit meganisme?
  8. Haha Ja dit is wat ek my vrou vertel. Sy weet dat ek van oulike rygoed hou, en mooi lyne waardeur. Ek praat regtig van die kar, want die kolega is presies so oud soos my ma....
  9. Maar ek dink die Mahidra is net die regte een.
  10. Of die nissan??
  11. Kan jou agterste klap sluit? Ek hoor hulle die Isuzu en Fiat kan nie sluit nie?
  12. wat dink julle van die nuwe Renault Kwid. Ek het nou een saam met my kolega gaan toetsbestuur. Ek hou glad nie daarvan nie. Die 3 silinder voel en klink snaaks. Maar vir daai petrol verbruik se sy dat sy nie omgee hoe dit klink nie.
  13. en ek ry ook met n vol saalsakkie, met n spaar binneband al is my bande binnebandloos. Ek het juis n groter een gaan koop laas week.
  14. Die Ranger is baie goedkoper.
  15. indeed!! But they have, and we want...
  16. DIE EEN KEER!!
  17. I had the shock of my life yesterday. Went to BT games to trade 2 games that cost close to R900 new. Trade value iss R220. So I will be keeping my games and play them a bit longer before getting another game.
  18. Goeie Vrydag Not a fan of the news paper, but good work and well done.
  19. Wie van julle dring aan op afrikaanse diens in n winkel of oor die telefoon? As ek die "eeee good day sir how are you" oproepe kry dan vra ek of hulle Afrikaans kan praat. Gewoonlik is die antwoord nee en dan se ek net jammer ek verstaan nie Engels nie.
  20. interior is fugly.
  21. http://www.afrikaans.com/
  22. Hier in die Kaap het ons n groot probleem met radio stasies. Almal begin baie goed, en dan luister ek graag. Na n paar maande begin hulle oor die grootse gemors praat en speel die simpelste "musiek". So my 2 stasies is ook RSG, en dan "Fine music radio" waar hulle klasieke en instumentele musiek speel.
  23. COD world war 2 seems like its going to be a great game. Back to basics.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout