Jump to content

Cois

Members
  • Posts

    3262
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Cois

  1. Die manne met die road bikes wat bietjie warm kry op die rollers. Check die een: Die yanks roep hom 'n "KREITLER Alloy Rollers With Fan"
  2. Try a dual Xeon 2.4 GHz with 4 GB of RAM. Toy I have to fix by Monday. I also take the bike to a LBS to get it fixed if I cant, but somone taught me how to fix the minor and some major things. I think you just pay for the name Park Tools in this case. I know these tools are great, but as you said Sir Fed. Take it to the LBS. Minder kopseer op die einde van die dag...
  3. Saw this in the MTB Action of July 2006: Looks just like a heavy overpriced ParkTool bag, but wait: And the Price? $395 http://www.parktool.com/products/detail.asp?cat=6&item=RK-41 #
  4. En dan loop die hond voor jou in en dan lag almal vir die storie van hoe jy die scar op jou been gekry het... Dink ek het iewers 'n spinning fiets gesien vir onder R3000-00. Dan is daar geen kans van uitswaai vir die hond.... Anders is Virgin Active nie 'n slegte keuse nie. Daar is bietjie eye candy meeste van die tydvanwa_mordo38898.2210532407
  5. School: Action Cricket Soccer Tennis Road Cycling 800 meters athletics A bit of discus After school Golf Road Cycling (if I really must) MTB Hiking Pro gamer Everything just for fun. Didn't go big Schoolwork and job comes firstvanwa_mordo38893.4444907407
  6. Vandag besluit dis die tyd dat ek my polar bietjie leeg maak met nie 10 min oor om te capture. Laai toe alles van die ding af na die rekenaar en begin skoon maak. Wil toe my data na daai website van hulle toe stuur - die personal couch of so iets. Nou wil die ding die data van my polar "do da" af lees en die data is reeds op my Hard Drive. Enige raad? O ja. Ek het 'n 725x as dit dalk gaan help.
  7. Woensdag so kort rit van 65 km MTB gaan maak. My avg HR was 156 bpm wat laer is as my gewone 165 - 175. As ek nie verkeerd uitgewerk het nie moet my max (220 - 25) wat vir my 195 gee. Ek weet ook nie of daar regtig fout is met my HRM nie, maar dit smaak my ek slaan 210 bpm as ek aftraand slaan. Dink ek moet weer Finland toe skryf en hoor wat aangaan.
  8. Waar is Mintek? Ek lees van dit, maar ek weet nie waar dit is nie.
  9. Ek het al paar keer 207 gesien as ek ry. Ry gewoonlik nie op HR nie, maar sal vandag as ek gaan ry bietjie kyk. Ek dink ook nie my HRM moet verkeerd lees nie. Dis nou maar 2 maande oud en is maar 11 keer gebruik. Ek sal net weer my settings kyk en seker maak alles is reg. Thanks vir die hulp.
  10. Ek sien jy s? ek moet so 60 - 70% ry. Die probleem is dat ek vir 'n 3 uur rit in 80% - 110%, 90% van die tyd is. My HR is baie hoog as ek ry, en dit is al van skool af so. Weet nie of dit sleg is nie? Maar ek sal maar probeer ry. Wens net daar was meer pad gewees
  11. Thanks vir die raad, maar dit is 'n ses uur uitdaging. 8 km rondtes vir 6 uur lank ry
  12. Hi daar. Wil so bietjie plek kry om MTB te gaan ry. Het iemand al by Groenkloof Natuur resv gaan ry? Is die veilig daar? Is dit 'n lekker plek om te ry of sal ek beter doen by Logwood?
  13. Hi daar. Ek moet begin oefen vir 'n MTB rit wat 6 uur lank gaan neem. Enige raad. Dit is 'n lap race wat ek solo wil doen, maar het nie 'n clue om te oefen vir so rit nie. Al wat ek kan dink is om die fiets te neem en om vanaf Pretoria maar Delmas toe te ry, of het julle 'n ander idee?vanwa_mordo38888.2058101852
  14. "n tydelike oplossing: http://www.serfas.com/lights/SL-400.shtml (By Fritz Pienaar) Wou eers so iets gekry het: maar die fietswinkel het nie 'n voledige stel gehad nie. - Shop online - Die SL 400 is okay. Maar waar dit donker raak is ek nog steed onseker van myself, en ek het my jack af geskrik vir 'n paar mense wat in die pad loop wat lyk soos die nag. In die dag doen ek so 2:45 per kilometer en in die nag so 3:05 per kilometer.. Ek het ook na die volgende een gekyk: (Bruce Reyneke) (Bruce Reyneke) en (Hot Spot Cycles) Op die einde van die dag lyk dit of Big Ben die oplossing gehad het om self een te maak. Weet ook dat Big Ben besig is met 'n nuwe produk. Sterkte Big Ben. En sterkte vir die ouens wat nog soek.
  15. Hi Admin. Is there a way to delete on of your own posts? Many thanks Francois
  16. Van LifestyleMD Hi Francois, Unfortunately only the 5140 is available in South Africa that is compatible with the S725X and S625X units. Please see www.polar.fi to find out more about compatible phones and the S-series units. Regards, William Sudding IT & Interactive Sales
  17. Dis 'n bae goeie vraag oom. Ek moet nou Upgrade, maar die 5140 gaan vir my 'n downgrade wees. Sal bietjie met Polar praat en hoor. Sal post as ek iets weet. Groete VM
  18. Cois

    Gebroke speke

    DR "WAs die speke almal in dieselfde deel van die wiel ?" Almal was aan dieselfde kant gewees. Baie dankie vir die hulp.
  19. HELP!!!!! Ek breek speke op my geliefde. Nee ek het nie iemand geslaan met my wiel nie id='chkImg1'%20name='chkImg2'%20smileys/smiley36.gif . Maar ek breek speke op my Gary Fisher Marlin. (Agterwiel weg van die kok) Ek het nog die wiele op my fiets wat saam met hom uitgekom het. Ek is nie een van die kleinste en maarste oaks nie. En ek begin nou moeg raak om die wiel in te vat sodat hulle die ding kan regmaak. id='chkImg1'%20name='chkImg2'%20smileys/smiley7.gif HELP ASB id='chkImg1'%20name='chkImg2'%20smileys/smiley19.gif vanwa_mordo38874.9432638889
  20. Ek ry gewoonlik met die fiets werk toe. Behalwe as dit reen. Veral as ek laat is vir werk is dit vinniger om gou die fiets te gryp en werk toe te jaag. Is nogal bad om 11 uur die aand fiets te ry, maar dit is net sofeel werk om die hek oop te maak, die kar aan die gang te probeer kry, kyk dat die hond nie selfmoord probeer pleeg nie, wag vir die verkeer en dan nog padlangs te moet ry. Maar byges? ek woon slegs 980 meter van die werk af
  21. We build a trailer only for the bikes. Worked good for short time because you don't have to struggle to get your bike on a bakkie after a 100K+. It was made for a tandem and about 3 other singles, but I know we once took down 2 tandems and 3 singles. (Lets just say it was not pretty) Just take a axle from a Venter, build a basic frame and buy a few Hold Fast Brackets. Easy as that
  22. Cois

    29" vs. 26"

    Soos gesien in die Mountain Bike Action vir Junie 2006. 29" Wiele. Klink scary. Enige iemand wat meer lig op die saak kan gooi. Beter slegter, responce,spoed en gevoel? Many thanks
  23. Cois

    Get a Grip

    smileys/smiley36.gif smileys/smiley36.gif smileys/smiley36.gif En ja dit is vir die handlebar (The black thing you use to direct the parth of a bicycle) Nog nooit gehoor van MIER nie (Nie dalk enige ooreenkoms met een van die swart goeters wat in die kombuis rond loop op soek na kos nie?) smileys/smiley36.gif smileys/smiley36.gif Maar thanks vir die hulp. Sal gou more gaan kyk wat ek kan kry.
  24. Cois

    Get a Grip

    Hello daar Donderdag so entjie gaan ry met die bergfiets. Toe agter gekom dat my grips nie meer grip nie. Enige raad vir grips? Ek het in die Mountain Bike Action van volgende maand gelees dat Gator Skin die grip is. Iemand wat Gator Skin grips het / gebruik? En as iemand weet waar ek Gator Skin grips kan koop sal dit help. Thanks
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout