Jump to content

vet pens

Members
  • Posts

    77
  • Joined

  • Last visited

  1. Hoekom is ons nooit vriendelik nie - want elke keer met kampe gebeur daar goed waarmee ek en Amoryn nie saam stem nie. So hoe kan mens vriendelik wees as jy nie respek het vir iemand nie Ek dink ons moet mekaar eerder uit los voor ons regtig lelik raak, en voor ek vir almal 'n baie interessante storie oor julle TOERUSTING vertel!!! Regstelling - daar is nie fietse vir ons gegee nie, ek het my eie goed gekoop, en Amoryn sin is vir haar geleen, plus van die begin af het ons gevra of ons die fietse kan koop, Amoryn het baie geld aan Carel se goed spandeer om reg te maak, maar dit het niks met jou of my te doen nie!
  2. Ja soos Cruxpearl het ons ook al 'n hele paar power cutts vandag gehad....Ek sal vriendelik wees met mense wat dit verdien, en ongelukkig is jy nie deel daarvan nie Ons het lankal van ons perdjies afgeklim, en weet waaroor die lewe gaan, en dat niemand ons niks skuld nie - dis hoekom ons hard werk en alles waardeer wat ons het....unlike sommige mense Ja sorry, ek ry fiets vir die fun, as ek wil ry dan sal ek, sy word betaal om dit te doen, ek nie! Ek gee nie om wie hulle stuur nie, dis alles 'n klug spul waar daar geen standaard is oor hoe spanne gekies word nie!
  3. Ek is jammer Crux maar ek skrik nie, ons het niks aan jou of die klub gedoen nie, so spinnekop se comments is deur die k@k en hy doen dit met alles wat daar ges? word deur Amoryn, en btw daar is geen verstand-houding, tussen jou en my suster nie SPIDEY! So ja Back to the toppic - Johhny het 'n goeie vraag gevra, Chrissie is great, dink sy is een van die beste klimmers wat ons het, maar considering die tyd wat sy op haar fiets was laas jaar spandeer het is dit regtig regverdig om haar te stuur????
  4. Nope verseker nie, dis nie die moeite werd nie, al wat ek weet is ek is bly ons is nie meer deel van hulle nie!!! Almal is geregtig op hulle eie opinie, maar soos Amoryn s?, sodra mens net een van die twee C's in jou sin mention en dis nie goed nie word jy attack, maar sodra daar crap gepraat word oor Bionic en Anriette, word daar nie vir hulle op gestaan nie...
  5. Ek weet nie waar val jy uit met nie een podium finish nie spinnekop, Amoryn het op MTB gefokus en meeste van hulle was sy op podium sonder haar TCS klere ; ) So ja, julle mense moet regtig begin terug kom aarde toe, want die wereld draai verseker nie om julle spannetjie nie!
  6. Helped a guy yesterday with the same problem. A Shop sold the <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Raleigh to him at decent price, but no where a long the lines did they tell him that he was a bit to heavy for the bike. So he broke a couple of spokes and the rim had a dent in. That when I heard for the first time that the max weight is about 85kg<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  7. - maar eers net oefen ander sal niks werk nie
  8. HA HA - nee dit was glad nie so bad nie, het net nog nooit soveel pyn in my bene gevoel soos Saterdag nie. Enige future investments op fietse is verseker op hold gesit unless Crux vir my ook so nice Siemens Lefty kan organise Eish - Sabie - gelukkig nog paar maande weg....
  9. Kritzie is jy seker dit was lekker, want vir my was dit nie baie fun nie... Die laaste deel het ek die woordeboek herskryf, want dis regtig onnodig om ons 'n detour te laat vat na 99km. Het lekker saam my suster gery tot half way, daarna was dit pyn en suffer vir die res... maar o well, nou kan ek darem s?, been there, done that, will never be so stupid again Well done BEE en Chillie - guess dis 1 - 0 ha ha
  10. Shoe wee, those websites are great, def going to buy that mag. I've got a canon and currently using a 70-300mm. For my cycling pics it works great, but I'm a bit dissappointed in my Kruger park photo's. My digital camera seemed to do the job a lot better and it's not even half the price.
  11. Hi<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Please help where I can find more info on camera lenses. What to look for and how does the measurements work
  12. I?m not so worried about going up - granny gear / walking will do the trick? it?s more the fact of what goes up, must come down that?s the problem<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  13. Can any help on what a cycling CV should consist of<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  14. Wonder if Ronelle announced her retirement
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout