Jump to content

frensch

Members
  • Posts

    74
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by frensch

  1. Daar is nou ook 'n Cyclefit in Pretoria wat die week open. Arran kan trots voel met sy besigheid wat uitbrei en dis goed om te hoor dat huidige pro-ryers hul kennis deel en bereid is om hard te werk in die tyd wat tot hul beskikking is. Baie geluk.....
  2. NEW <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> VISIT www.cyclefit.co.za Email: pretoria@cyclefit.co.za or arran@cyclefit.co.za Do you know anybody that may benefit from our services? Cycle fit JHB and Cycle fit PTA
  3. Beloftes maak skuld...speel sommer Dankie vir jou harde werk, Ronelle
  4. Better, better.....beste GIRO INFO!!!! Dankie
  5. PUIK WAYNE Jy maak die race vir ons wat nie daar kan wees...'n belewenis. DANKIE...sien uit na dag 2!!!!
  6. Met nog so 5kg ligter sal hy baie "sterker" wees teen die einde van 'n wedren ....maar die probleem is hoe raak jy van spierweefsel ontslae?
  7. Is hulle skaam oor hulle nog nie die nuwe fietse gekry het nie dat hulle die naam toeplak?! Nee ----'n mens noem dit lojaliteit teenoor jou borg - 2008- wat jou salaris betaal. Die manne is nie prettrappers nie- dis hoe pro's dink en werk.
  8. Die fietse op die trailor was 2007 TREK baanfietse wat hulle van Durban gebring het om mee te oefen. Die span word geborg deur SCHWINN met EASTON wiele. Hulle het dit net toegeplak omdat hulle die "ou" fietse gebruik tot en met die nuwes kom.
  9. Foto's van die wen-span dalk?
  10. "I'm riding pain-free again which is a great feeling and plan to achieve some good form for the start of the racing season in January," he smiled.' Bly die talentvolle ryer het 'n kontrak....gesien hy was maar gespanne met die 94.7- veral na Juan en sy "oomblik" van aggressie in die race. Juan sal saam stem...lekker om pyn-vry te kan voel....veral as jou inkomste daarvan afhang.
  11. frensch

    94.7 photos

    pixi......jy self is 'n brawe en ongelooflike voorbeeld vir menige sportman!!! Na 3 maande se virusinfeksie "race" jy in Ficksburg- 40 km mtb en die volgende oggend weer 100km op 'n tandem. Sonder myle op jou eie bene!!!!!!!! Kan sien jy was nie verniet self 'n "pro" in jou 20 jare nie!!!!Dis seker waar jou vasbyt vandaan kom!!! Jou vrou kan maar trots wees om op daai splinter nuwe "blou trein te sit". Wanneer sien ons jou nuwe F4:13???Is die fiets al gebou???
  12. Darem het jy 'n goeie humorsin!!!!FanieFiets!!!
  13. Telkemale gebeur dit dat borge deur die jaar goeie blootstelling en bemarking geniet.....en net aan hulle self dink. Keer op keer gebeur dit dat pro's teen die einde van die jaar voos gery is en nogsteeds hul bes doen om in aanvraag te wees vir die nuwe seisoen. Nuwe borge en spanne moet beindruk word. Tog het pro's verpligtinge wat elke maand betaal moet word en borge trek net hul skouers op ....jammer ons het nie meer geld tot die einde van die jaar vir die laaste paar groot wedrenne. Juis die tyd wat almal vir oulaas probeer om 'n wen of 2 in te palm en voorsiening te maak vir die maer maande wat daar geen toere en wedrenne is nie- wie kry 'n ekstra tjek voor Kersfees om dankie te s? vir 'n goeie jaar se bemarking vir die borg se sak....... Wat dink ons pro's??? Hoe kan ons borge beter inlig dat pro's net soos ander graag wil rus en moet herstel sonder om heeltyd te stres oor geld.
  14. Baie dankie---------puik foto's
  15. I spoke to Shawn from the Chem Spec Pro Team last week. He said they are going big next year. The sponsor is happy with team and so they are expanding to get more riders. (ex Barloworld riders) Lets wait and see...... Obie 1.....jy is heeltemal reg. Baie bly vir die borg. Toyota het bekend gemaak dat hulle nie genoeg geld het om 'n pro span te borg vir 2008. Dis 'n groot teleurstelling.
  16. frensch

    Ryan Cox

    'n Baie moeilike tyd- ons is saam met julle hartseer- baie sterkte en weet julle is in ons gebede. Weet net Hy maak alles nuut en sal julle nuwe krag gee.
  17. frensch

    Ryan Cox

    Ps. 40;5 "Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel." Ps. 41; 4 "Die Here sal hom bystaan in sy siekte. As hy siek is, sal U hom genees."
  18. En wat nou???????? IT'S MONDAY TODAY..................STILL WAITING FOR THE SA PRO'S TO RESPOND??? Chunky, jy verkoop mos die goed aan hulle- nogsteeds????na als wat jy alreeds verloor het?
  19. stem.....hierdie hub is beslis ' opvoedings-forum'. Thanks Carius....nou kan Aquas sien hoe borge werk. Daar is groot geld betrokke in fietsborge. Pro's weet dit verseker.
  20. Groot Lem...mis jy die Vrystaat??? Dis vrek koud nou...Carinus se voete sou gevries het as dit hierdie naweek sou wees. Darem praat almal daar ekstra lekker Afrikaans en nou str@nt van mekaar na die Sa's. Altyd ou stories met nuwe rolspelers na so 'n naweek... soos arme kinki-kind..darem het sy die "HUB"gevind na die SA's
  21. Thanks Mud Dee....sien jou daar ne?
  22. Hierdie seminaar is gere?l deur SPORTS MEDICINE CLINIC en nie deur Harmony..maar hulle het geweet dat NICK 'n puik spreker gaan wees. Jammer vir almal wat nie daar kan wees..Bloemfontein is verseker op datum wat fietsry/ ontwikkeling betref en ons hoop die SA's gaan 'n great geleentheid wees na al die afgelope "skandes" en frustrasies rondom die Maluti-toer. Sterkte aan almal wat MEI maand hard werk vir fietsry in Bloem!!!!!!
  23. Nou dat Davie se begrafnis verby is , besef 'n mens net weereens hoe kosbaar elke ryer, ouer , afrigter , klub, bestuurspan, vriende & ondersteuners is. Om sy MTN span, die CSA verteenwoordigers, Carinus Lemmer en ag almal wat daar was, te kon ontmoet, weer te sien ...ag sommer net weer te besef hoe die dood mense bymekaar kan bring en "wakker" maak, was ongelooflik. Ons het hierdie "omgee"tyd so nodig gehad. Davie sou verseker (met net sy besonderse glimlag) bly wees as hy kon weet hoe sy dood veroorsaak het (met sy opregte lewe tussen sy, gewone vriende, sy skool vriende en fietsry vriende) dat daar soveel warmte en omgee was op een van die hartseerste dae in die fietsry gemeenskap. Sy ouers het 'n ongelooflike seun groot gemaak en ons gaan hom verseker baie mis en sal hom nooit vergeet.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout