Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 163
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ek dink as jy n Cyclo License het kan jy nog in die Vets en Master groupe ry maar nie in die ELite groupe in events soos die Argus, 94.7 en ander seedign events.

Ja, jy moet in jou club klere ry OF jy kan R500+- meer betaal en dan in jou "sponcer" se klere ry Pops, dus hoe ek dit virstaan.
Posted

Maruis, hou op om die mense te confuse.

 

 

 

Is daai papiere wat jy ingevul het in engels? dan seker hoekom jy so confuse is.

 

 

 

As jy doe PPA se leugue races doen, het jy net die CYCLO nodig.

 

 

 

ENIGIETS GROTER (Provincials, nationals, die classics)as die league's en jy het 'n FULL LICENCE nodig. AS JY IN DIE RACING "ELITE", "VA", "VB","M", "LADIES" geseed wil wees.

 

 

 

As jy die classics in A-Z wil ry het jy dit nie nodig.popeye2007-12-13 01:01:32

Posted

Some of the classics you can ride with a cyclosport, depending on if there is enough space in the VA, VB, VC after filling them with full lic. Water Bottle rode the 94.7 in VD with a Cyclosport lic.

Posted
Ok' date=' so verstaan ek hierdie

As jy provincials wil ry, of as jy (byv) in die Argus,94.7,Shova,OFM etc..: "VA" of "VB" of "Masters" seeding groepe wil geseed word of wil ry,

MOET jy 'n FULL licence he en nie 'n CYCLO. dws. jy moet dan aan 'n klub behoort, jou klubklere sal op die licence verskyn en jy sal daardie races in klub klere moet ry.

Is dit korrek ?[/quote']

 

dis korrek !! Provincials, nationals, die classics ens. Full License en dit beteken jy moet aan 'n klub behoort.  Jou klub kit of jou team kit (waarin jy geregister is) sal op jou license verskyn en daarin moet jy ry. 

 

Uhhhm, is jy seker oor die Vets groepe Poison?  Ek het Die Burger gery in VA met cyclosport en net die Elites moes Full licence he (soos Marius genoem het)

 

Marius, ek gaan sommer vandag deur PPA toe om my CSA liksens te betaal.  Sal maar in Janewarie my SV nommertjie gaan optel sodra hulle stock het (7 Jan is die promise)
Willehond2007-12-13 01:03:52
Posted

[quote name=Willehond

 

Uhhhm' date=' is jy seker oor die Vets groepe Poison?  Ek het Die Burger gery in VA met cyclosport en net die Elites moes Full licence he (soos Marius genoem het)

 

Marius, ek gaan sommer vandag deur PPA toe om my CSA liksens te betaal.  Sal maar in Janewarie my SV nommertjie gaan optel sodra hulle stock het (7 Jan is die promise)
[/quote]

 

Hhhmm, doodseker, vanaf 2008 gaan jy nie kan VA, VT, MA of enige van daardie seeds met die funny & % #-thingy's kan ry sonder 'n full license nie.

 

 
Posted

Poison, waar is daai reels?  Ek wil dit graag aanstuur vir 'n paar ander vets wat ek weet ook wag vir duidelikheid.  Is daar 'n dokument wat dit duidelik maak?  Dis regtig baie frustrerend om so te sukkel om dit op skrif te sien.

Posted

Om aan ons klub te behoort Randmark R150 'n Cyclo sport lisensie R75 en CGC affiliasie R75 gee 'n baie mooi bedraggie van R300 en as jy nog hardloop ook R60 = R360 hel my sport het duur geword Ek sal moet retire of my bank bestuurder gaan sien

Posted
...en since when het die 2007 reels gese jy moet Elite liksens he om in Elite geseed te word?  Ek dink jy suig die goed uit jou duim uit!

 

die Burger nou was soortvan net 'n "oefenlopie", jy kon net ry met 'n full license in die Elite Cat. En as jy 'n elite was met 'n cyclo sport, moes jy A-bunch ry en as jy 'n Sub vet was met 'n cyclo sport (waar jy nog kwalifiseer as elite), moes jy VA ry....

 

ek weet dit klink vreeslik complicated....Confused, ek moet ook elke dag di? vrae antwoord en wonder ook maar self oor al die logistieks
Posted
Poison' date=' waar is daai reels?  Ek wil dit graag aanstuur vir 'n paar ander vets wat ek weet ook wag vir duidelikheid.  Is daar 'n dokument wat dit duidelik maak?  Dis regtig baie frustrerend om so te sukkel om dit op skrif te sien.[/quote']

 

pm vir my jou e-pos adres, dan stuur ek dit vir jou

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout